Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72A Castleton

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvallei-weg, Castleton 72A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

72A Castleton is 'n knus en stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamer met 'n TV en 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is daar 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele asook 'n Weber-braai. Die oord het gemeenskaplike geriewe soos 'n tennisbaan, minigholf, swembaddens, 'n trampolien, 'n speletjieskamer asook 'n wassery. Die ligging van hierdie kompleks is binne maklike bereik van talle restaurante, die strand en die hoofweg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir 72A Castleton
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sharel Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Piesangvallei-weg, Castleton 72A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 72A Castleton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvallei-weg, Castleton 72A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29d4bd27871740d8078e1e7bbbbc9a629b3ce5d4a528363ae1ac57fc33c6737c1c4f544afa91e81acbdff28b200d2530d2c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Piesangvalley Road Castleton 72A 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054645833265 23.358373189441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang