Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

73 Eestrivier Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
No 73 Bo
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel is op die boonste verdieping en het dieselfde uitleg as die onderste eenheid. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond met 'n stoof, ketel, broodrooster, breekware en kombuisgerei toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, braai-area, banke en 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en omgewing.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kinderbeleid:
- Kinders onder 3 jaar bly verniet.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Besprekingsvoorwaardes en notas:
- Let wel dat die sleutels afgehaal en teruggegee moet word by die Oudebosch Padstal voor gaste by die eenheid, sowat 10 km vanaf dié punt, moet inklok/uitklok.
- 'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte is van toepassing.
- Besprekings op dieselfde dag as die inklokdatum is slegs beskikbaar as die huis of alternatiewe verblyf beskikbaar is.
- Pryse is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
- 'n Deposito van 50% word vereis om 'n bespreking te bevestig. Die uitstaande balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Die inkloktyd is 14:00
- Die uitkloktyd is 10:00
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Geen geraas word toegelaat nie.
- Gaste word verantwoordelik gehou vir enige skade wat aangerig word.
- Tsitsikamma Seaside Accommodation word nie verantwoordelik gehou vir enige persoonlike beserings of skade/diefstal wat op die perseel ondervind word nie. Gaste gebruik die geriewe op eie risiko en die instansie word nie verantwoordelik gehou word vir enige ongelukke op die persele nie.
- 'n Boete van R1000 sal gehef word indien daar meer gaste as die bespreekte aantal gaste op die perseel bly.
- Die perseel moet in dieselfde toestand gelos word as waarin gaste dit gekry het. Alle eetgerei en breekware moet gewas word en die vullis moet in die drom gesit word.
- Indien die huis nie in dieselfde toestand gelos word wat gaste dit gekry het nie, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.

Wat om saam te bring:
- Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke, toiletware, toiletpapier, skoonmaakmiddels, vullissakke, houtskool, en 'n DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
No 73 Onder
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond met 'n stoof, ketel, broodrooster, breekware en kombuisgerei toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n braai-area, banke en 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en omgewing. Daar is WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kinderbeleid:
- Kinders onder 3 jaar bly verniet.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Besprekingsvoorwaardes en notas:
- Let wel dat die sleutels afgehaal en teruggegee moet word by die Oudebosch Padstal voor gaste by die eenheid, sowat 10 km vanaf dié punt, moet inklok/uitklok.
- 'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte is van toepassing.
- Besprekings op dieselfde dag as die inklokdatum is slegs beskikbaar as die huis of alternatiewe verblyf beskikbaar is.
- Pryse is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
- 'n Deposito van 50% word vereis om 'n bespreking te bevestig. Die uitstaande balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Die inkloktyd is 14:00
- Die uitkloktyd is 10:00
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Geen geraas word toegelaat nie.
- Gaste word verantwoordelik gehou vir enige skade wat aangerig word.
- Tsitsikamma Seaside Accommodation word nie verantwoordelik gehou vir enige persoonlike beserings of skade/diefstal wat op die perseel ondervind word nie. Gaste gebruik die geriewe op eie risiko en die instansie word nie verantwoordelik gehou word vir enige ongelukke op die persele nie.
- 'n Boete van R1000 sal gehef word indien daar meer gaste as die bespreekte aantal gaste op die perseel bly.
- Die perseel moet in dieselfde toestand gelos word as waarin gaste dit gekry het. Alle eetgerei en breekware moet gewas word en die vullis moet in die drom gesit word.
- Indien die huis nie in dieselfde toestand gelos word wat gaste dit gekry het nie, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.

Wat om saam te bring:
- Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke, toiletware, toiletpapier, skoonmaakmiddels, vullissakke, houtskool, en 'n DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eestrivierweg 73, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2525f7a8b690b872119bea0c8613ed5fab523af59562f8918c0cbe7ee125593cf98d700e53f1f7b82eb6c3aa727bfe1cfdd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 73 Eestrivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.070800700618 24.217964853628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456