Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

73 Eestrivier Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 163

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir 73 Eestrivier Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Herculina S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculina S

Baie mooi plek.

Pragtige plek en ligging. Mooi gemeubileer.

Michelle D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Wonderful family fun!

Was a wonderful stay at a lovely location!

Lynette N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N

Lekker ruim plek.

Pragtige uitsig en strand.

Kobus D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Magical house and setting.

Absolutely nothing to complain about. Magical house and the view. Next time we will stay for a week at least.

Christine H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H

Hemels.

Die uitsig is asemrowend. Heerlik gebraai saam my familie en toegang tot die stand was gerieflik.

Nthabiseng M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M

The accommodation and location was perfect.

Everything was clean and the water was hot.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

The akkommodasie en ligging was perfek.

Als was skoon en die water was warm.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ben C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Pragtige verblyf. Mooi uitsig. Naby aan strand.

As jy wil rus in 'n mooi rustige plek is Eersterivier net die plek vir jou. Die lieflike groot stoep het die mooiste uitsig op die see. Sal nr 73 enige tyd aanbeveel.

Anne-marie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie N

Pragtige see-uitsig. Sielerus.

Eersterivier is glad nie gekommersialiseer en die ideale plekkie as jy net wil rus en niks doen. Akkommodasie is ruim, baie netjies en goed toegerus. Binne-braai 'n groot bonus in die wispelturige weer.

Luvo S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luvo S

Nature at it best, scenic views of the ocean, friendly community.

We had an awesome time, the host is quite, she bent over backwards to ensure that we were comfortable. We a had a challenge with the speed point that wasn't working at the farmstall and we were allowed to take the goods, to be paid the following day.

73 Eestrivier Accommodation se terugvoer

Thank you Luvo, we appreciate your positive input and hope to see you in the future!
Kind regards.

73 Eestrivier Accommodation
Conrad L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad L

Great!

Daar was sleg 1 negatiewe punt - die beddegoed was ’n baie goedkoop kwaliteit, en nie 100% skoon nie.

Chris S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Dis 'n huis met 'n ongelooflike mooi uitsig, baie goed geplaas en baie veilig. Daar is genoeg pakplek en die toerusting in en om die huis was goed.

Ons was daar vir 6 dae. Ons het die sleutel opgetel en toe die pad na Eersterivierstrand geneem. Ons is nie ingelig dat dit 'n grondpad is nie en ook nie dat die oppervlakte baie baie sleg is nie. So mens moet al jou goed saamneem want om dit weer te ry, is nie iets wat mens aan jou motor wil doen nie. Toe ons by die huis inkom, het die kliniesheid van die huis ons getref. Daar is geen prente teen die mure nie. Daar is geen matte op die teëlvloer nie - en dis nou winter. Daar is wel 2 badkamermatjies wat ons toe maar voor die bed gesit het om op te staan voor jy gaan slaap. Daar was geen skoonmaakmiddels in die huis nie. Alhoewel dit selfsorg is, het ek nie verwag dat ek Toilet-Duck, Windolene, Handy Andy, skottelgoedseep en 'n toiletlap moet voorsien nie. Die verhuringsagent moet vir die mense sê, want ons moes die Saterdag dit gaan koop in Kareedouw en ons moes weer met dieselfde "terrible" pad ry - soontoe en terug!

Casandra H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casandra H

Great location, need some trimmings.

Great location, beautiful unit, good parking. Needs some new kitchen utensils e.g. ice bucket, cutting board, cork screw.

Anneke V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke V

Pragtige bestemming. Netjies en gerieflike huis. Fantastiese ligging.

Sou graag 'n skottelgoedmasjien in die huis wou hê. Stort se water het baie stadig uitgeloop. Kombuis se warmwaterkraan vat baie lank om warm te word.

Marie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V

Goeie ligging maar met 'n paar tekorte.

Die kombuis en vloere was baie vuil. Daar is niks om die plek mee koud/warm te maak nie. Daar was nie 'n skoppie en besem om uit te vee nie en die asblik is heeltemal te klein. Ek was reg om huis toe te kom na hierdie verblyf.

Valerie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie D

Exceeded my expectations - will definitely be returning.

A hidden gem, unspoilt nature and a room with an exceptional view.

Chantelle B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Lekker

Ons het baie lekker gekuier en die huis en die uitsig is fantasies gewees. Ons het 'n probleem gehad met parkering. Ons was 12 mense (6 couples) waar al die couples met hul eie voertuig gery het. Een van die dubbel garages was verhuur aan 'n ander dame. So outomaties het dit 4 parkeerplekke gevat (die opsigter het rooi cones voor die garage gesit) Tegnies was daar sleg net 4 parkeerplekke vir ons gewees vir 6 voertuie. Dit sou nie 'n probleem gewees het as dit vooraf met ons gekommunikeer was nie en ons reëlings kon maak om saam te ry.

Vanaf
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eestrivierweg 73, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2525f7a8b690b872119bea0c8613ed5fab523af59562f8918c0cbe7ee125593cf98d700e53f1f7b82eb6c3aa727bfe1cfdd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 73 Eestrivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.070800700618 24.217964853628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang