73 Eestrivier Accommodation
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eestrivierweg 73, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
- Vanaf R3 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
73 Eersterivier Accommodation bied selfsorgverblyfwoonstelle in die kusdorpie, Eersterivierstrand, in die Tsitsikamma. Elke woonstel bied 'n lieflike see-uitsig en is naby die strand.
Verblyf word in 2 aparte woonstelle gebied wat ook as 'n geheel bespreek kan word vir 'n groep van 12 mense. Elke woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke woonstel het ook 'n oopplan-kombuis wat toegerus is vir selfsorg, asook 'n leefarea met braaigeriewe wat na 'n balkon lei.
Daar is 'n aangewese motorhuis beskikbaar vir elke woonstel. Eersterivierstrand bied verskeie rotspoele wat ideaal is vir diegene wat wil snorkel. Daar is ook 'n paar fynbospadjies om te verken.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Eestrivierweg 73, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink 73 Eestrivier Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eestrivierweg 73, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap