Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

730 On Sher

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marsia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 37 resensies vir 730 On Sher
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wolfgang B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang B

Ons het gerieflik gebly met veilige parkering reg voor jou deur.

Dit was baie skoon, gerieflik en ons is vriendelik ontvang.

730 On Sher se terugvoer

Goeiedag Wolfgang, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir my 'n resensie te skryf. Altyd lekker om te hoor my gaste het 'n positiewe ervaring gehad. Ek kyk uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

730 On Sher
Andries L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L

Aangename kuier. Geen kinkels.

Baie netjies en skoon plekkie. (Attention to detail). Plekkie baie goed toegerus. Ons sal weer hier oornag.

730 On Sher se terugvoer

Baie dankie Andries, altyd lekker om te hoor my gaste het hul verblyf geniet. Ons kyk uit na die volgende besoek.

730 On Sher
Merlin M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlin M

Always a pleasure.

It was our third time and not our last time. Location and safety. The price is absolutely worth it. Clean and modern.

730 On Sher se terugvoer

Thank you Merlin, always such a great feeling when I hear that my guests are satisfied with what we have to offer. Looking forward to your next visit.

730 On Sher
Danny D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny D

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer van gebruik maak.

730 On Sher se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons sal uitkyk vir julle.

730 On Sher
Chrizet B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizet B

Baie tuis gevoel.

Vriendelike diens en het ook die ekstra myl gestap om ons kinders te akkommodeer. Sal vir seker weer kom kuier.

730 On Sher se terugvoer

Goeiemôre Chrizet, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om julle gesinnetjie te kon akkomodeer. Kyk uit vir julle.

730 On Sher
Melanie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Skoon, netjies en goeie ligging.

730 on Sher is 'n aangename woonstel in 'n veilige area naby alle winkels en hospitale in Pretoria. Gasvrou vriendelik en hulpvaardig. Woonstel het als wat mens nodig het, ook kragopwekker tydens loadshedding, WiFi en goed ingerigte kombuis met oond en mikrogolf. Motor parkeer by die woonstel, so geen gelopery met mens se goed nie. Bed slaap lekker.

730 On Sher se terugvoer

Goeiemiddag Melanie, baie dankie dat jy tyd uit jou besige dag geneem het om die goeie resensie vir 730 on Sher te skryf.
Sien julle volgende jaar.

730 On Sher
Marilize H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize H

Het ons baie gasvry ontvang ten spyte van baie laat aankoms.

Geen moeite was ontsien om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak nie, baie dankie Marsia!

730 On Sher se terugvoer

Dit was vir my geen moeite Marilize. Julle is altyd welkom. Baie dankie vir die goeie resensie.

730 On Sher
Jako R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako R

Vriendelike mense met netjiese verblyf.

Baie vriendelik ontvang deur Marcia. Sien ons gou weer!

730 On Sher se terugvoer

Baie dankie Jako, dit maak my hart bly as my gaste gelukkig is.

730 On Sher
Wolfgang B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang B

Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid was skoon, gerieflik en netjies.

Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid was skoon, gerieflik en netjies. Daar was veilige parkeerplek en dit is ook 'n stil omgewing.

Neels B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels B

Baie lekker gebly dankie. Alles baie netjies. Puik fokus op detail en gemak.

Baie dankie, ek het lekker gebly.

Alta S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Fantasties.

Die verblyf asook diens vanaf 730 on Sher was perfek.

Johan W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Baie tevrede

Puik en baie netjies!

Chantè Z - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantè Z

We only stayed one night, but the hostess was very accommodating and it is a lovely place. Would recommend to anyone going to Pretoria.

We only stopped over on our way to the Free State. The hostess was very accommodating as we booked in later than the prescribed book in time. The unit is beautiful and very modern.

Dalene B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

Aangename ervaring.

Ons het heerlik gekuier. Die eenheid is regtig gerieflik en smaakvol gemeubileer. Alles was uiters skoon en die gasvrou en gasheer ontsien geen moeite om ons belewenis onvergeetlik te maak nie. Baie dankie. Ons sal graag weer by julle gaan kuier.

730 On Sher se terugvoer

Baie dankie vir julle uitsonderlike resensie. Ons het die "sort probleem" aangespreek en hoop om julle spoedig weer te kan ontvang.

730 On Sher
Stephanie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie C

Gerieflik, ontspannend en gemaklik.

Ons het 'n klein bietjie gesukkel met die tempratuurbeheer in die stort, maar verder as dit was alles rustig en gemaklik en oor die algemeen regtig lekker gewees.

Kariena H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kariena H

Vriendelik, netjies, en lekker privaat. Waarde vir geld.

Verwelkoming was vriendelik, die kamer was luuks en netjies, en het lekker privaatheid gehad. Lekker atmosfeer, ons het lekker gebly. Beslis waarde vir mens se geld.

Salomie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D

Besonderse verblyf

Baie aangename oorslaapverblyf en sal graag weer daar wil oorslaap wanneer nodig. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit definitief aanbeveel. Die plekkie is besonders skoon en netjies. Daar is alles wat nodig is.

Amore V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V

Great guesthouse and friendly hospitality!

Close to Covid testing centre for travellers and walking distance to big open shopping mall. It is also located in a safe area for exercise.

Karen M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

Waarde vir geld, lieflik, rustig.

Nog die beste waar ons al gebly het wat gerief, luuksheid, rustigheid, toerusting en waarde vir geld aanbetref.

Sonia V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Fantasies en vreeslik ontspannend.

Die selfsorgeenheid is vreeslik netjies en goed toegerus. Die gasvrou is baie oulik en het ons baie welkom laat voel.

730 On Sher se terugvoer

Baie dankie Sonia, dit is altyd lekker om te hoor dat my gaste lekker gebly het. ek kyk uit om julle weer eendag te kan verwelkom. Vriendelike Groete

730 On Sher
David H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Very pleasant.

Best we have stayed in so far at that price.

730 On Sher se terugvoer

David it was an absolute pleasure to have you at 730 on Sher. Hope to see you soon.

730 On Sher
Amalia D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia D

Was great. Had a lovely stay and will definitely go again. Friendly host. Thanks very much.

We had to leave very early the next morning and she got up to let us out. Thanks. We will be back for sure!

730 On Sher se terugvoer

Amalia, thank you so much for taking the time to say these kind words.

It was a pleasure having you guys here. Looking forward to the next stay.

730 On Sher
Sonya Z - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya Z

Excellent, clean and friendly.

Had a great stay. Clean and neat. Friendly people. Thank you.

730 On Sher se terugvoer

Thank you for the excellent review Sonya.
Hope to see you soon.

730 On Sher
Alrika V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika V

Hotelle kan gaan slaap met juwele soos díé!

Die gasvrou en gasheer het geen detail uitgelaat in hierdie woonstel nie. Alles is nuut en van uitmuntende kwaliteit. Die ligging is ideaal, naby verskeie inkopiesentrums en hospitale. Die plekkie was ook ideaal vir my moeder wat saam met my gereis het. Ons het ook geen ongemak ervaar gedurende beurtkrag nie. Ek sal ’n verskoning soek om weer hier te oornag!

Paul L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Very friendly hostess/owner couple, room very clean and amenities good. Comfortable and better than a hotel room.

My office is in the vacinity and we had an office party so did not want to drive. 730 on Sher was ideally situated and conveniently located. Very pleasant place to stay, and well equipped as a self catering unit for both short and longer term stays. Neat and clean.

Lorrian J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorrian J

Fenomenale verblyf. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Sal 730 On Sher beslis aanbeveel.

730 On Sher se terugvoer

Baie dankie Lorrian, waardeer jou uitstekende resensie opreg.

730 On Sher
Santie N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie N

Beste diens ooit.

Beste en netjiesste plekkie ooit met vriendelike ontvangs, beveel dit aan om daar te oornag.

730 On Sher se terugvoer

Goeiedag Santie, baie dankie vir jou uitstekende terugvoer.
Dit word opreg waardeer. Baie sterkte vorentoe ek glo ook jou operasie was 'n groot sukses.

730 On Sher
Du Toit R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Du Toit R

Baie lekker gekuier! Rustige omgewing.

Goed geleë. Die gasvrou is baie sorgsaam en vriendelik. Sal beslis weer daar gaan oorbly!

730 On Sher se terugvoer

Dit is so besonders om te weet julle het 730 on Sher gekies vir hierdie besonderse gebeurtenis.
Ons hoop om julle sommer spoedig weer te kan verwelkom.

730 On Sher
Reinette D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D

Baie mooi!

Ons het vreeslik lekker gebly, presies als wat ons nodig gehad het. Vreeslik mooi ingerig en lekker sentraal.

Louise H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Quality at its best.

This absolutely beautiful little guesthouse offers so much more than what you see. We were pleasantly surprised at the amount of personal touches and thought that went into this stunning unit. It is peaceful and tranquil with everything and more that you may need. Clean, Comfortable and certainly a deserving 5 star review. Having the self catering is an added bonus. We will certainly be placing this on top of our list of places to stay in the future. Thank you, Marisa, for your wonderful hospitality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kwaliteit op sy beste.

Hierdie absoluut pragtige klein gastehuis bied soveel meer as wat jy sien. Ons was aangenaam verras oor die hoeveelheid persoonlike details en gedagte wat in hierdie pragtige eenheid ingegaan het. Dit is rustig met alles en nog meer wat jy nodig. Skoon, gemaklik en beslis 'n 5-ster-resensie. Die selfsorg is 'n ekstra bonus. Ons sal dit beslis bo-aan ons lys plaas om in die toekoms te bly. Dankie Marisa vir jou wonderlike gasvryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rulet V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulet V

Gerieflik.

Dit was 'n baie netjiese gerieflike woonstel wat goed toegerus is.

730 On Sher se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie.
Sien uit om julle weer te kan ontvang.

Vriendelike Groete

730 On Sher
Mahlodi P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlodi P

I will definitely book here again.

A friendly person on arrival. Very clean and up to standard. A quiet area and I felt safe.

Pieter S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Uitstekende akkommodasie.

Die woonstel bied uitstekende akkommodasie. Ligging is baie goed. Ek sal beslis weer in die toekoms hier kom bly.

Gerhard D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D

Netjies, gerieflik, sentraal en bekostigbaar.

Kommunikasie was baie goed, en my inklok tyd was bevestig voor die tyd. Tydens aankoms het alles vlot verloop en ek was vriendelik verwelkom. Gereelde WhatsApp kommunikasie was gestuur tydens my verblyf om seker te maak alles is in orde. Die verblyf is in rustige, veilige woonbuurt en parkering is onderdak en agter 'n elektriese hek.

Erika G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G

Home away from home!

Beslis bo-aan my lys wanneer dit kom by aanbevelings! Ons het heerlik gebly, veilig, stil en baie netjies! Om nie eers te praat van hul gasvryheid, behulpsaamheid en vriendelike diens nie! Sal beslis weer daar oornag!

Jacques J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Fantasties.

Vir seker die moeite werd.

Ayanda M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda M

Outstanding place.

No words to describe how much I love this place, its amazing!

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherstraat 730, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS1xl2ivRqlh0zNRO7rEDes2xI9MIflIswye9nIo2KOnFAg2CPj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 730 Sher Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.796304 28.313154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang