Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

730 On Sher

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wolfgang B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het gerieflik gebly met veilige parkering reg voor jou deur. Dit was baie skoon, gerieflik en ons is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Goeiedag Wolfgang, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir my 'n resensie te skryf. Altyd lekker om te hoor my gaste het 'n positiewe ervaring gehad. Ek kyk uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Andries L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangename kuier. Geen kinkels. Baie netjies en skoon plekkie. (Attention to detail). Plekkie baie goed toegerus. Ons sal weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Baie dankie Andries, altyd lekker om te hoor my gaste het hul verblyf geniet. Ons kyk uit na die volgende besoek.

Merlin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Always a pleasure. It was our third time and not our last time. Location and safety. The price is absolutely worth it. Clean and modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Thank you Merlin, always such a great feeling when I hear that my guests are satisfied with what we have to offer. Looking forward to your next visit.

Danny D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal beslis weer van gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons sal uitkyk vir julle.

Chrizet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie tuis gevoel. Vriendelike diens en het ook die ekstra myl gestap om ons kinders te akkommodeer. Sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Goeiemôre Chrizet, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om julle gesinnetjie te kon akkomodeer. Kyk uit vir julle.

Melanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Skoon, netjies en goeie ligging. 730 on Sher is 'n aangename woonstel in 'n veilige area naby alle winkels en hospitale in Pretoria. Gasvrou vriendelik en hulpvaardig. Woonstel het als wat mens nodig het, ook kragopwekker tydens loadshedding, WiFi en goed ingerigte kombuis met oond en mikrogolf. Motor parkeer by die woonstel, so geen gelopery met mens se goed nie. Bed slaap lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Goeiemiddag Melanie, baie dankie dat jy tyd uit jou besige dag geneem het om die goeie resensie vir 730 on Sher te skryf. Sien julle volgende jaar.

Marilize H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Het ons baie gasvry ontvang ten spyte van baie laat aankoms. Geen moeite was ontsien om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak nie, baie dankie Marsia!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Dit was vir my geen moeite Marilize. Julle is altyd welkom. Baie dankie vir die goeie resensie.

Jako R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Vriendelike mense met netjiese verblyf. Baie vriendelik ontvang deur Marcia. Sien ons gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Baie dankie Jako, dit maak my hart bly as my gaste gelukkig is.

Wolfgang B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid was skoon, gerieflik en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid was skoon, gerieflik en netjies. Daar was veilige parkeerplek en dit is ook 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2022

Baie lekker gebly dankie. Alles baie netjies. Puik fokus op detail en gemak. Baie dankie, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marsia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherstraat 730, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS1xl2ivRqlh0zNRO7rEDes2xI9MIflIswye9nIo2KOnFAg2CPj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 730 Sher Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.796304 28.313154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang