Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 E Micra Danabaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mira-straat 17E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 452 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

75 E Micra Danabaai is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Danabaai, Mosselbaai. Dit bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en alle basiese toebehore toegerus. Die sitarea het 'n TV met verskeie kanale. WiFi en skaduparkeerplek is beskikbaar.

Daar is 'n buitbraai op die stoep met see-uitsigte in die verte. Danabaai is die tuiste van 'n verskeidenheid diere- en voëllewe, asook diverse fynbos. Gaste kan in die area stap of voetslaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Mira-straat 17E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 452
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 452
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mira-straat 17E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe31a51e2679f736db2a2af471971c16cbb031ba1770db18ed031a2ed769208093d861b80838237fe97c10e8dc88fa55b1f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 452 per nag (plek vir 4) 17E Mira Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194392 22.035671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang