Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 E Micra Danabaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mira-straat 17E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 452 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

75 E Micra Danabaai is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel wat op die gasheer se perseel geleë is met sy eie privaat ingang in Danabaai, Mosselbaai. Dit kan tot 4 gaste akkommodeer wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elkeen ingerig met 'n dubbelbed, en albei het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en alle basiese toebehore. Gaste kan ontspan in die sitkamer, wat 'n TV met verskeie kanale het. WiFi en skaduparkeerplek is beskikbaar.

'n Buitebraai is op die stoep beskikbaar en bied see-uitsigte in die verte, waar gaste kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam deurbring. Danabaai is die tuiste van 'n verskeidenheid diere- en voëllewe, asook diverse fynbos, en gaste kan lekker stap en stap in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Mira-straat 17E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 452
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 452
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mira-straat 17E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe31a51e2679f736db2a2af471971c16cbb031ba1770db18ed031a2ed769208093d861b80838237fe97c10e8dc88fa55b1f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 452 per nag (plek vir 4) 17E Mira Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194392 22.035671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang