The Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die verblyf met trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word nie in die verblyf toegelaat nie, tensy daar vooraf gereël word.
Geen groepe, studente, matrieks, of onverwante groepe, sowel as groepe volwassenes, word toegelaat om te bespreek nie. Die verblyf maak net vir gesinsvakansies voorsiening.
Die verblyf laat nie funksies of partytjies van enige aard toe nie.
Geen slag van lewende diere word by hierdie verblyf toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Dit is 'n huis in 'n residensiële dorpie en geraasvlakke moet dienooreenkomstig gehou word.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, Zinkwazi is in 'n groenstrook-bewarea en vuurwerke is onwettig.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 75, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal