The Beach House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 75, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 250 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
The Beach House is op 'n puik erf by die strand met ongelooflike uitsigte oor die strandmeer en die see geleë. Die huis is ruim en gerieflik en is die ideale strandhuis vir vriende en familie in Zinkwazi-strand, KwaZulu-Natal.
Dié huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 'n stapelbed vir kinders in die vyfde slaapakmer. Gaste in hierdie 3 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Gastebadkamer met 'n aparte toilet is ook beskikbaar. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n groot etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sonkamer het nog sitplek en lei na 'n onderdakstoep wat met 'n etenstafel en 'n braai. Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het direkte toegang tot die strand, 2 motorhuise en ekstra parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Nkwazi-rylaan 75, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beach House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 75, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang