Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 Fleur Park

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 22 resensies vir 77 Fleur Park
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Brandon H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon H

Cleanliness, safety, and breathtaking views.

My stay at 77 Fleur Park was super awesome.

Alistair S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair S

Rustig, alreeds aanbeveel.

Dit is 'n lekker verandering van die huis. 'n Rustige plekkie sal weer bespreek word in die toekoms.

Carmen V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V

We always have a good time in Fleur Park.

We have been coming to Fleur Park a number of times and each time we have a good time.

Jp R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp R

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en dit geniet. Baie, baie dankie.

Annalise A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise A

Naweek was 'n absolute wenner, rustige atmosfeer.

Huis was netjies en skoon, met alles wat ons nodig gehad het om 'n onvergeetlike naweek te hê.

Valencia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia V

Good. Just wish for WiFi.

Really enjoyed it. Very quiet. Hot water in the bathroom was a let down.

Chaney H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chaney H

Lekker gekuier huis weg van die huis. Die 2 yskaste is 'n goeie idee.

Sal dit aanbeveel, dus rustig naby die water en dit stackdoors is 'n wenner.

Jenny S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny S

Awesome and safe.

The stay was pleasant and most enjoyable.

Sebrina A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sebrina A

Best stay for a short holiday.

Good day, we did enjoy ourselves; we had a very nice time. There were a few things that can be upgraded to the place.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gail G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gail G

Slegte plek.

Die plek het baie aandag nodig. Kasies is stukkend, die plek lek, die oond werk nie, daar is nie eens WiFi nie. My kinders het geskower toe breek die glas van die stort. Ek het foto's daarvan. Ek probeer om die man van die plek te bel, maar daar is geen antwoord nie. Ek het hom ook 'n boodskap gestuur. Die ou wat ons die sleutel gegee het, stink na wyn en het nie eens die plek vir ons behoorlik gewys nie.

Elvin A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elvin A

Rustigheid.

Die naweek was baie rustig en veiligheid was tops gewees.

Louis P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Louis P

Lekker maar blyplek kort aandag - sal nie weer 77 Fleur Park boek nie.

Kort opgradering, gasgeyser werk nie doeltreffend nie, watervloei baie swak, afgeleefde banke wat vuil is - nie op standaard nie.

Ula W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ula W

We enjoyed our stay and will go back anytime.

The place is very safe and quiet, will recommend and give 5 stars.

Marlien F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien F

Baie lekker en rustige plek om vakansie te hou.

Stap afstand van die see. Naby allerhande aktiwiteite en baie bekostigbaar.

Dominique V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique V

Baie aangenaam, sal aanbeveel, maar twee klagtes.

Baie aangenaam. Enigste klagte, beddegoed het bietjie vuil gevoel en lig van sigaretrook geruik. Daar was ook 'n slegte reuk tussen ons kamer en klerekas deur. Dalk muf iets onder die vloer. Verder sal ek graag weer daar vertoef, maar net vooraf hoor of hulle spesifiek aandag kan gee aan die goedjies voor ons arriveer.

Shirley B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley B

Peaceful, beautiful, relaxing.

The view is spectacular and in close proximity to the Jerry hotel and eateries.

Lamishia A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lamishia A

Dit was aangenaam. Dis 'n baie lekker plek.

Ek dink net hulle kan bietjie werk aan hulle "bedding". Van die lakens was vuil, het geruik na braking. Ek bedoel jy kom van ver en verwag nie om onder vuil beddegoed te slaap nie. Potte en panne was ook nie reg skoongemaak nie. Dis sentraal! En naby winkels!

Louis V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louis V

Baie sleg.

Geen basiese items soos handdoeke, toiletpapier. Beddegoed oud en uitgewas. Toilethouer en deurhandvatsel los en val af. Lugversorger werk nie. DStv was vir twee aande nie beskikbaar nie. Kommunikasie baie ongeskik. Uiters aaklige ondervinding.

77 Fleur Park se terugvoer

It is very clear on the booking forms what we supply and what the guests are to bring along. We are available at all times via phone and were not made aware of any problems so that we could sort them out. Rather unfortunate.

77 Fleur Park
John P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Peacrful quiet and safe.

We really enjoy the peaceful and quietness and neatness off the place and so close to the beach and safe for the kids.

77 Fleur Park se terugvoer

Delighted to hear you enjoyed your stay and look forward to welcoming you to Fleur Park in the future. Kind regards, Brian Kruger.

77 Fleur Park
Tashia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashia V

Was baie lieflik en rustig.

Was netjies, sal definitief weer bespreek Gerieflik en naby die see.

Leresha J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leresha J

It was a very nice place. Spacious and clean mostly.

They made provision for our extra vehicles which was very nice of them. I was only disappointed in the fact that the bedding wasn't very clean and the pillows on my bed were torn. And on arrival, the floor wasn't clean. The beach was just a minute's walk which was lovely and you had easy access to shops.

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eenheid 77 Fleur Park, Faure Marine-rylaan, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA210ebd6eb390df24fe83a3b83c67a0ff2e40390dd529b91e2d93de77fbc34d93d470d0cf62d7029709e01d20a6c7399561d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 22 5 1 4 Unit 77 Fleur Park Faure Marine Drive 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.152609072601 18.862253734146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang