Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 Loader Street

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie verblyf word twee keer per week op weeksdae skoongemaak, maar sluit openbare vakansiedae uit.

Gratis WiFi is beskikbaar, maar onderhewig aan beskikbaarheid.

'n Besprekingsvorm sal gestuur word en moet volledig ingevul word sodat ons dan 3DSecure-betalingskakel vir die breekskade kan stuur en die bespreking kan bevestig.

Volle betaling word voor inklok vereis, sien die betaalproses en kansellasiebepalings wat in die besprekingsvorm voorsien word.

'n Administrasiefooi van R400 is betaalbaar indien gaste meer as 30 dae voor aankoms kanselleer en sal van die deposito afgetrek word.

Laat-inklokfooie is van toepassing indien die inklok buite normale ontvangsure is.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito is 7 dae voor aankoms deur die hoofgas betaalbaar, kontak asb. die instansie vir betalingsopsies.

Neem asb. kennis dat die instansie vereis dat die ID's van alle gaste voor die inklokdatum voorsien moet word.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito word binne 7 werksdae ná die uitklokdatum terugbetaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loader-straat 77, De Waterkant, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bbe86f5f363b736b28f46debcdcfaac59cf436293d4439d92f38b9b1e73148b76b70e1ea7085f0f287028056f6fbf309177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense 77 Loader Street De Waterkant 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.914813 18.4156966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang