77 on 7th Street
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Andre B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Susan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable and value for money.
David S - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome stay.
Dudley E - Apr 2024
Algehele gradering
It was adequate.
Leané B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik.
77 on 7th Street se terugvoer
Was ‘n voorreg om julle hier te hê
Kevin N - Jun 2024
Algehele gradering
Ontspannend, was net reg vir my eksamen voorbereiding.
Kobus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en regtig die moeite werd.
Morne M - Feb 2023
Algehele gradering
Great.
Karel Thomas A - Jan 2023
Algehele gradering
Gesellig en vriendelik.
77 on 7th Street se terugvoer
Heerlik om julle te ontmoet.
Faan P - Apr 2023
Algehele gradering
Alles was 100%, ons het die verblyf baie geniet en lekker geslaap!
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie. Julle is enige tyd welkom.
Pauline O - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
77 on 7th Street se terugvoer
Thanks so much for staying with us.
Jan E - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Toegang tot eenheid bietjie moeilik vanuit hoofstraat.
Elna B - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en alles wat mens nodig het in 'n selfsorg eenheid.
77 on 7th Street se terugvoer
Dankie Elna.
Fred C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie beknop vir "self-catering".
Tim C - Nov 2023
Algehele gradering
Vuilste verblyf ooit.
Lees meer77 on 7th Street se terugvoer
Jammer jy voel so, gelukkig is ander gaste tevrede.
Cecile C - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik en snoesig.
Charlotte L - Jun 2022
Algehele gradering
Ons was verwelkom deur Anna, sy het vinngig alles gewys. Was lekker naby alles. Die OK-minimark het alles wat jy nodig het.
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie bly julle het dit geniet. Ek kuier op die oomblik by my kinders in Kanada. Dankie vir die ondersteuning
Groete Ronel
Marelize S - Apr 2022
Algehele gradering
Oornag.
Rene L - Feb 2022
Algehele gradering
Ek het onmiddellik welkom gevoel .
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie vir die voorreg om jou hier te kon ontvang.
Kevin N - Jun 2022
Algehele gradering
Baie spesiale verbintenis met die gasheer, het my soos 'n huiskind behandel, Tannie Ronel is een van daai Mammas op wie enige kind kan staatmaak.
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie Kevin. Ons hoop jy kom weer.
Erenst V - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en alles is daar.
Lynette C - Aug 2022
Algehele gradering
Prys is billik vir Hermanus.
Joshua K - Des 2022
Algehele gradering
Teveel onderbrekings.
Elzabe D - Apr 2022
Algehele gradering
Basies.
Marthie B - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
77 on 7th Street se terugvoer
Was heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie
Groete Ronel
Velesca F - Des 2019
Algehele gradering
'n Ongelooflike unieke ervaring in 'n pragtige area om net te ontspan en die natuur te geniet.
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet. Geseënde Kersfees vir julle.
Hennie V - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike en persoonlike diens deur die gasvrou Ronel.
77 on 7th Street se terugvoer
Geniet om julle hier te ontvang. Baie dankie vir julle ondersteuning
Groete,
Ronel
Riana E - Mei 2019
Algehele gradering
Oulik en gemaklike huisie om vakansie in te hou.
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.
Juanita T - Jan 2019
Algehele gradering
Well located, comfortable accommodation for my business travel.
77 on 7th Street se terugvoer
Thanks for your feedback. Hope to see you again.
Regards,
Ronel Meyer
Gaynor A - Apr 2019
Algehele gradering
A very pleasant stay indeed. The mountain view is incredible and walking distance to the beach.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Baie aangename verblyf. Die berg-uitsig is ongelooflik en stapafstand van die strand af.
Het ons verblyf geniet. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
77 on 7th Street se terugvoer
So glad you enjoyed your stay
Tanya L - Des 2019
Algehele gradering
Gelukkig was dit net om te slaap, anders sou ek nie daar gebly het nie.
77 on 7th Street se terugvoer
I am sorry you feel like this. You should have told me, then I know where to improve.
Michelle P - Sep 2018
Algehele gradering
77 on 7th was puik!
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Letischa B - Aug 2018
Algehele gradering
Kliëntediens was goed en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie vir n positiewe, objektiewe evaluasie. Bly julle het dit geniet.
Groete
Elikaya M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Louise S - Jan 2018
Algehele gradering
Kamer is klein maar baie waarde vir jou geld.
77 on 7th Street se terugvoer
Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Omer Kennis K - Apr 2018
Algehele gradering
Nearby to visit Hermanus.
Christo B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie. Ek hoop julle het die troue geniet.
Colleen B - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig.
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie Colleen. Groete vir julle
Leonie B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gasvry en aangenaam.
Jaco L - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry en netjiese eenheid.
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Michel H - Jul 2017
Algehele gradering
Cosy room with heartwarming host.
77 on 7th Street se terugvoer
Thank you, we enjoyed your stay so much.
Greetings to you three,
Ronel
Chantel N - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en genoeg vir oorslaap.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Kevin N - Nov 2017
Algehele gradering
Accomodasie spasie bietjie te beknop.
Lee-anne O - Mrt 2017
Algehele gradering
Nie waarde vir geld nie.
Elma C - Mrt 2016
Algehele gradering
Ek sal weer daar gaan bly.
77 on 7th Street se terugvoer
Baie dankie, ons sal julle graag weer wil sien. Hoop die spiere is terug na normaal.
Almari R - Mei 2016
Algehele gradering
Klein maar gesellige oornagverblyf.
Nicola R - Feb 2016
Algehele gradering
A very pleasant stay and cute little cottage.
77 on 7th Street se terugvoer
Thank you so much
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Straat 77, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang