Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 on 7th Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 48 resensies vir 77 on 7th Street
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Andre B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie lekker geslaap.

Lekker sagte warm bed met elektriese kombers en warm stortwater vir 'n baie koue en nat nag toe ons bakkie gebreek het langs die pad, eers 23:00 daar aangekom! Ongelukkig geen melk vir koffie gewees nie.

Susan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Comfortable and value for money.

We enjoyed our stay very much, and the lady who looks after the accommodation made us feel very welcome.

David S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Awesome stay.

The host of the property was friendly and very helpful. Thank you, Ronel. Beautiful beaches and scenic mountain views. Will definitely return again soon.

Dudley E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dudley E

It was adequate.

It was within comfortable distance of amenities, and everything you needed was available and in working condition.

Leané B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leané B

Dit was heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Die plek het alles wat mens nodig het.

77 on 7th Street se terugvoer

Was ‘n voorreg om julle hier te hê

77 on 7th Street
Kevin N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin N

Ontspannend, was net reg vir my eksamen voorbereiding.

Altyd lekker om terug te kom. Net my gasvrou gemis met haar geselsies.

Kobus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Heerlik, rustig en regtig die moeite werd.

Dit was baie gesellig. Baie warm en liefdevolle ontvangs van die gasvou, ons het sommer tuis gevoel, met n breë glimag het Ronel ons binnegenooi.

Morne M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne M

Great.

Just beautiful. Keep it up.

Karel Thomas A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel Thomas A

Gesellig en vriendelik.

Ons het die oorslaap geniet. Ons het persoonlike kontak met die eienaar gemaak. Sy is 'n vriendelike, gasvrye persoon.

77 on 7th Street se terugvoer

Heerlik om julle te ontmoet.

77 on 7th Street
Faan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Faan P

Alles was 100%, ons het die verblyf baie geniet en lekker geslaap!

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies en gerieflik. As ons weer in daardie rigting reis sal ons graag weer daar wil oornag.

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd welkom.

77 on 7th Street
Pauline O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pauline O

Gerieflik en netjies.

Vriendelike ontvangs. Veilige parkering. Skoon en netjies.

77 on 7th Street se terugvoer

Thanks so much for staying with us.

77 on 7th Street
Jan E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan E

Lekker gebly. Toegang tot eenheid bietjie moeilik vanuit hoofstraat.

Effens beknop, maar steeds gerieflik.

Elna B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elna B

Netjies, skoon en alles wat mens nodig het in 'n selfsorg eenheid.

Goeie ligging, naby genoeg om sommer strand toe te stap of die wandelroete te neem.

77 on 7th Street se terugvoer

Dankie Elna.

77 on 7th Street
Fred C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Fred C

Baie beknop vir "self-catering".

Alle geriewe was daar, maar werkspasie was uiters klein en beperk.

Tim C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tim C

Vuilste verblyf ooit.

Toe ons arriveer het ek die gasvrou laat weet ons was daar, sy het niks van ons bespreking geweet nie. 'n Skoonmaker het uitgedrentel en haar rug op my gedraai terwyl ek met haar praat. Die plek is vieslik vuil, die matte en beddegoed is vol vuil merke. Daar is vuil kolle op die mure wat jare laas geverf is. Die kas met die kombuisware stink so dat mens nie 'n ding kan gebruik sonder om naar te word nie. Die bedlampie is met vuil gom aan die bedkassie geplak om regop te bly. Ek is geskok dat sulke verblyf beskikbaar is om te huur. Voelklip is tog 'n goeie area in Hermanus.

77 on 7th Street se terugvoer

Jammer jy voel so, gelukkig is ander gaste tevrede.

77 on 7th Street
Cecile C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile C

Heerlik en snoesig.

Baie gelukkig. Baie oulik ingerig. Alles daar wat jy nodig het. Sal beslis weer gebruik maak.

Charlotte L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Ons was verwelkom deur Anna, sy het vinngig alles gewys. Was lekker naby alles. Die OK-minimark het alles wat jy nodig het.

Die uitsig oor die berg is pragtig en die strand is naby ook. Dit was regtig lekker en die tuin is pragtig. Dankie, die was regtig 'n baie lekker plek vir 2x mense.

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie bly julle het dit geniet. Ek kuier op die oomblik by my kinders in Kanada. Dankie vir die ondersteuning
Groete Ronel

77 on 7th Street
Marelize S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S

Oornag.

Perfek vir 'n oornag of kort verblyf.

Rene L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L

Ek het onmiddellik welkom gevoel .

Ronel is baie vriendelik en gretig om te help waar sy kan. Ware kliëntediens uit die boonste rakke. Ek sal definitief teruggaan.

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie vir die voorreg om jou hier te kon ontvang.

77 on 7th Street
Kevin N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin N

Baie spesiale verbintenis met die gasheer, het my soos 'n huiskind behandel, Tannie Ronel is een van daai Mammas op wie enige kind kan staatmaak.

Baie behulpsaam, kon my help met 'n studeerkamer tydens my besoek vir my eksamens. My sekuriteitswag, Coco, die vriendelike hondjie het gesorg dat ons veilig is. Sal altyd weer teruggaan. "Wherever I lay my head, that's my home."

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie Kevin. Ons hoop jy kom weer.

77 on 7th Street
Erenst V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erenst V

Gerieflik en alles is daar.

'n Kluisie sal help.

Lynette C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette C

Prys is billik vir Hermanus.

Verkeer is baie steurend. Ligging definitief nie gepas. Geen plek om by te eet nie. Yskas raas baie wanneer aangaan.

Joshua K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Joshua K

Teveel onderbrekings.

Gevaarlike diere was 'n steurnis vir gaste.

Elzabe D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elzabe D

Basies.

Sal nie weer soheen gaan nie.

Marthie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B

Wonderlik.

Baie netjiese kamer, alles wat mens nodig het was beskikbaar.

77 on 7th Street se terugvoer

Was heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie
Groete Ronel

77 on 7th Street
Velesca F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velesca F

'n Ongelooflike unieke ervaring in 'n pragtige area om net te ontspan en die natuur te geniet.

Van die aankoms tot by die vertrek was die ervaring so spesiaal. Ons het welkom gevoel en gevoel asof ons belange werklik op die hart gedra word.

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet. Geseënde Kersfees vir julle.

77 on 7th Street
Hennie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Vriendelike en persoonlike diens deur die gasvrou Ronel.

Goeie waarde vir geld en goed geleë.

77 on 7th Street se terugvoer

Geniet om julle hier te ontvang. Baie dankie vir julle ondersteuning
Groete,
Ronel

77 on 7th Street
Riana E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E

Oulik en gemaklike huisie om vakansie in te hou.

Ons het baie lekker in 77 on 7th gebly. Dit was baie gemaklik, skoon & netjies. Al is 7th die hoofpad deur Voëlklip was ons nie deur verkeer gesteur nie. Baie dankie! Ons sal vir seker terugkom!

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

77 on 7th Street
Juanita T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita T

Well located, comfortable accommodation for my business travel.

Host response was quick with clear check in instructions. Accommodation well located with a mini supermarket on the opposite side of the street. Road is a bit noisy during peak traffic times only. Room private and had all that I needed for my one night business stay. There are lovely veranda's and braai facilities one can use.

77 on 7th Street se terugvoer

Thanks for your feedback. Hope to see you again.
Regards,
Ronel Meyer

77 on 7th Street
Gaynor A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gaynor A

A very pleasant stay indeed. The mountain view is incredible and walking distance to the beach.

Enjoyed our stay indeed. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie aangename verblyf. Die berg-uitsig is ongelooflik en stapafstand van die strand af.

Het ons verblyf geniet. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

77 on 7th Street se terugvoer

So glad you enjoyed your stay

77 on 7th Street
Tanya L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya L

Gelukkig was dit net om te slaap, anders sou ek nie daar gebly het nie.

Ons was bietjie ongelukkig omdat dit so klein was en ook op die besige hoofpad geleë was. Die kamer was baie bedompig en die stort was vuil.

77 on 7th Street se terugvoer

I am sorry you feel like this. You should have told me, then I know where to improve.

77 on 7th Street
Michelle P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

77 on 7th was puik!

Dit was net wat ons nodig gehad het en sal dit definitief aanbeveel. Loopafstand van die see met 'n klein supermark net oorkant die pad. Dit het aan al ons vereistes voldoen en Ronel en haar personeel was baie behulpsaam en altyd beskikbaar. Sal definitief weer by 77 on 7th gaan bly.

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te hê.

77 on 7th Street
Letischa B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letischa B

Kliëntediens was goed en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Die akkommodasie was wat ons verwag het, soos voorgestel op die webblad. Die gasvrou was baie vriendelik, hulpvaardig en akkommoderend om aan ons behoeftes te voorsien. Spasie was net baie beperk, maar dit is soos dit op foto's aangewys is, so ons was bewus van beperkte spasie. Ek sal definitief 77 on 7th Street vir enige paar aanbeveel.

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie vir n positiewe, objektiewe evaluasie. Bly julle het dit geniet.
Groete

77 on 7th Street
Elikaya M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elikaya M

Baie goed.

Sien sterre.

Louise S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S

Kamer is klein maar baie waarde vir jou geld.

Die kamer is klein maar jy het als wat jy nodig het daarbinne. Ons 3 maande oue baba was saam en het in 'n camping cot geslaap. Ons drie kon maklik stap tot by die strande. Ons host was amazing en sy het ook sommer aangebied om na ons baba te kyk.

77 on 7th Street se terugvoer

Dit was so lekker om julle te ontmoet.

77 on 7th Street
Omer Kennis K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Omer Kennis K

Nearby to visit Hermanus.

Very friendly host. Nice room, well equipped. In front there is a shop which is open every day. Beautiful walk on the shore nearby. Restaurant Lizette is fine.

Christo B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Lekker gebly, waarde vir geld. Voel tuis en veilig.

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie. Ek hoop julle het die troue geniet.

77 on 7th Street
Colleen B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen B

Rustig.

Die woonstel het als wat nodig het. Ons het geen fout gevind nie. Gasvrou was baie vriendelik en ons goed verwelkom.

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie Colleen. Groete vir julle

77 on 7th Street
Leonie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B

Baie gasvry en aangenaam.

Heerlike verblyf. Baie vriendelik ontvang.

Jaco L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Ongelooflik gasvry en netjiese eenheid.

Ronel, baie dankie vir die warm verwelkoming en awesome plekkie, sal weer gebruik maak van jou as ons weer daai kant toe kom.

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

77 on 7th Street
Michel H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michel H

Cosy room with heartwarming host.

We stayed over just one (winter) night in this lovely B&B and were very comfortable there, partly because the host is so nice and friendly. She was like a true granny to our 1-year-old and even gave her a warm hat for the rest of our trip. The room is cosy and well-equipped and has character due to the decorations. I can surely recommend staying here.

77 on 7th Street se terugvoer

Thank you, we enjoyed your stay so much.

Greetings to you three,
Ronel

77 on 7th Street
Chantel N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel N

Gerieflik en genoeg vir oorslaap.

Baie gerieflik en gemaklik vir 'n oornag, skoon en netjies.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kevin N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin N

Accomodasie spasie bietjie te beknop.

Die gasheer het ons vriendelik ontvang, ongelukkig is die akkommodasie langs die hoofroete, maak dit moeilik om soggens 'n bietjie in te lê a.g.v die geraas van die verkeer. Donker gordyne na die straatkant sal doen, omdat die kamer te verlig is om regtig vas te slaap.

Lee-anne O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lee-anne O

Nie waarde vir geld nie.

Die eienaar het nie eenkeer haar verskyning gemaak nie. Daar is baie onnodige goed in die kamer wat die kamer te vol en onnet maak.

Elma C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma C

Ek sal weer daar gaan bly.

Sien die sterre.

77 on 7th Street se terugvoer

Baie dankie, ons sal julle graag weer wil sien. Hoop die spiere is terug na normaal.

77 on 7th Street
Almari R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Almari R

Klein maar gesellige oornagverblyf.

Klein gesellige verblyf met interessante dekor. Alles wat mens benodig vir oornag is beskikbaar. WiFi-verbinding ook beskikbaar indien benodig. Heerlik tuis gevoel met die beskuit en melk wat voorsien is.

Nicola R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola R

A very pleasant stay and cute little cottage.

See our rating.

77 on 7th Street se terugvoer

Thank you so much

77 on 7th Street
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 77, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MjA1YmY0LTg4YzAtNGM2OC05Y2I5LTViNGZiMWIxN2U0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 77 on 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.406360429637 19.277984499813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang