Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 on 7th Street

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 77, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

77 on 7th Street is 'n oulike klein selfsorg-eenheid wat op die gasheer se perseel geleë is, en is ideaal geleë in Voëlklip, Hermanus. Die kothuis is ideaal vir 'n naweekwegbreek, naby die dorp se besienswaardighede en gewilde walviskykplekke.

Die eenheid het 'n privaat ingang en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Dié eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en kraakvars handdoeke. Die woonstel het 'n draagbare braaigeriewe en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n tweeplaatstoof en 'n opwasarea.

Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar agter die afstandbeheerde hek.

77 on 7th Street is oorkant 'n minimark-kruidenierswinkel en binne 450 m vanaf Langbaai-strand geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 48 resensies vir 77 on 7th Street
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7de Straat 77, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 on 7th Street het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 77, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MjA1YmY0LTg4YzAtNGM2OC05Y2I5LTViNGZiMWIxN2U0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 77 on 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.406360429637 19.277984499813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang