Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

78 Beach Road

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 78, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 925 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

78 Beach Road is 'n nuut opgeknapte selfsorghuis wat verblyf bied aan vriende of familie met 'n pragtige 180 grade see-uitsig. Dié huis is perfek geleë in Kleinmond, net 4 minute se ry vanaf die Kleinmond-blouvlag-statusstrand, en is ontwerp vir die uiteindelike vakansie-ervaring waar gesinsherinneringe van 'n leeftyd gemaak word.

Dié pragtige 3-slaapkamerhuis het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad en handstort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die agterste vermaakarea het 'n slaapbank vir kinders en 'n badkamer met 'n stort en kan in 'n sonnige vierde slaapkamer omskep word.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitarea met 'n binnebraai-area wat as 'n kaggel vir die koue maande gebruik kan word. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en elektriese oond, mikrogolf, basiese breekware, en eetgerei asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in 'n aparte opwaskamer. Van die kombuis af lei die eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 met stoele en 'n TV. Die lieflike sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is nog 'n kleiner sitarea met 'n TV. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar. 'n Omskakelaar (rugsteunstelsel) verseker dat kragonderbrekings nie die kwaliteit van die gas se verblyf beïnvloed nie.

Die voorstoepdeure maak wyd oop op 'n groot dek wat buitengewone uitsigte het oor die welige seegroenheid en die koel branders wat op die rotse spat. Na die agterkant van die huis lei uitgestrekte skuifdeure na 'n oulike plonspoel en terrastuin. 'n Bykomende bonus is 'n groot oop erf wat deel van die eiendom is, waar kinders hulself geniet. Daar is ook 'n buitestort wat dit moontlik maak om af te koel of die sand af te was na 'n dag op die strand.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eiendom is veilig met 'n alarmstelsel. Kleinmond bied natuurroetes, verskeie kroeë en restaurante. Die ligging is ideaal vir diegene wat Overberg en alles wat dit bied wil verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 78 Beach Road
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kusweg 78, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink 78 Beach Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 925
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 925
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 78, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60dd893ba9730b61fdc81ee70f7cb329d690a68b459fa154c0084040ca929693da0b99356fd42b710f3e134dc9e4d4bbb0e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 925 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 78 Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.3441957 19.0274645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang