Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8@Adderley

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lize M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Mis al klaar ons kuier. Gaan vir seker weer. Heerlik, netjies, skoon, baie goed toegerus, met ekstra aktiwiteite vir die hele gesin. Wonderlike gasvrou en gashere. Hulpvaardig, vriendelik en lekker vermaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Alles was absoluut perfek. Alles was absoluut perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myron P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal aanbeveel, baie nice plek. Baie gebly, sal definitief dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang en ons hondjies kon ook lekker daar bly. Sal beslis weer daar aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Jan 2025

Rerig my huis weg van my huis af. Baie lekker, rolstoeltoegang is 'n groot probleem oor die algemeen by al die plekke waar ek gebly het. Dit sal 'n nice wees as julle bietjie julle lede aanmoedig om aandag aan dit te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie rustige omgewing met lieflike plantegroei en swembad om in te ontspan. Ja, ons het lekker gebly. Die plekkie was bietjie klein en bedompig, veral wanneer dit baie warm was. Sou een van die ander kamers verkies het wat bietjie groter was. Mense is baie gasvry en gewillig om te help met enigiets wat jy nodig het en bied ekstra verkoeling van produkte aan in hul private area as die klein yskas in die kamer nie voldoende is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Santy D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Good for one night. Run by a friendly couple. Was not aware that breakfast was not included. No shampoo or hairdryer in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Charmaine
8@Adderley
Hi Santy, we do not advertise that we do breakfast as you will see when you did your booking. All my rooms have a hairdryer in. Regards, Charmaine

Lakisha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We enjoyed every moment, especially the pool. The host was very friendly, check-in went smoothly and I loved the fact that the host made contact before check-in. Our room was ready even before check-in, it was clean and had a very homely feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gaan bly gerus by Charmaine! Jy sal nie een oomblik spyt wees nie! Heerlik. Silwerskoon. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker. Was baie lekker en mense was baie behulpsaam en die so was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA342ed6349e3e79d03df320481a4e0cbab9ae1005c0680cd73803d67928654b6417c7089e101c2e2c04668d682bd13f7ac5a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 8 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952208954153 22.464363976057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang