Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8@Adderley

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Tertia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Fantastiese netjiese geriewe en sakpas prys, ons sal beslis weer teruggaan. Sal definitief vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shimonae J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great place. We enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik diens en groot gasvryheid. Ons en ons dierekind het baie lekker gebly by 8@Adderley. Charmaine was baie vriendelik en behulpsaam. 8@Adderley is nou ons akkommodasie van keuse as ons weer in George moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

We give 8@Adderley a 10 out of 10! Comfortable and safe for our family of 5 (2 adults and 3 small kids and 2 small pets). Private and secure (especially when you have kids and pets), nice and quiet area which means you get to relax. 8@Adderley was very accommodating and welcoming. Fresh milk was left in the fridge for us each day, which was very sweet. This was a lovely stay, and we enjoyed every moment. We will definitely book again should we find ourselves in George again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siphesihle N
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Beautiful stay. It was so splendid! Friendly host! Beautiful room and clean. Lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Kamer baie goed toegerus met mikrogolf, ketel, airfryer, en yskas. Heerlik heerlik heerlik! Charmaine en Kurt (eienaars) is baie gasvry en vriendelik. Die kamer sowel as gemeenskaplike geriewe (swembad & buite braai sowel as binne braai vertrek met pool tafel en "honesty" kroeg) is 'n wen kombinasie. Lekker genoeg vars melk in 'n botteltjie en bottel water (still) heeltemal gratis. Daar is tot 'n ysmasjien in die braai kamer vir gaste se gerief sonder enige ekstra koste. En veilige parkering op hul perseel agter 'n motorhek ook. Hul het ons ingelig dat hul voorheen die bestuur oorgelaat het aan 'n "management couple" maar weens gaste klagtes besluit het om dit weer self oor te neem. Charmaine en Kurt jul is op die regte pad en ons wens jul net voorspoed toe. Ons gaan beslis weer gebruik maak van jul akkommodasie. Nou moet jul net oorweging gee aan 'n eenvoudige ontbyt (dalk as 'n opsionele ekstra) by jul diens en dis 'n volmaakte sentrale verblyf punt in George met goed geprysde akkommodasie in 'n baie lekker stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriszanne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfectly pleasant. We had a lovely time staying at 8 @ Adderly. It exceeded all our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie mooi en pragtige kamer. Vriendelike gasheer. Rustige area. Baie lekker gebly. Rustig en stil en baie mooi tuin en omgewing. Die gasheer was baie vriendelik en alles verduidelik. Net jammer een dag is te min. Baie dankie vir die skoon en pragtige kamer. Die winkels is loop afstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die ligging was perfek vir ons en ons het alles gehad wat ons benodig het. Ons was tevrede en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig naby geleë aan alles. Asook naby die Redberry Farm en Transport Museum. Ons het verskriklike lekker gebly. Die eenheid het 'n swembad wat jy met die res van die mense deel. Asook braaigeriewe en 'n pooltafel. Dit is geleë naby alles. Hulle het verskriklik baie moeite gedoen vir ons en ons baie welkom laat voel. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kurt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA342ed6349e3e79d03df320481a4e0cbab9ae1005c0680cd73803d67928654b6417c7089e101c2e2c04668d682bd13f7ac5a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 8 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952208954153 22.464363976057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang