8@Adderley
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderley-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
8@Adderley bied oornagverblyf op die eienaar se eiendom in George en is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid restaurante in die area, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin of groep vriende.
Verblyf word gebied in Kamer 2 met 'n dubbelbed, Kamer 3 met 'n koningingrootte-bed, Kamer 1 met 'n koningingrootte-bed en Kamer 4 met 'n koningingrootte-bed. Kamer 2 en 3 het slaapplek vir 2 gaste elk, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het ook 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n platskerm-TV. Kamers 2 en 3 het elk 'n tafel en 2 stoele in die tuin buite. Kamer 4 beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak en 'n kleedkamer met stoel. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV, lugversorger en 'n kaggel. Hierdie kamer het 'n groot skuifdeur wat na sy eie klein tuintjie met 'n piekniektafel lei.
Kamer 1 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis met 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste. Die skuifdeur lei na buite na die patio-area wat buitemeubels en 'n gedeelde swembad en braaigeriewe het.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike vermaakarea met binnebraaigeriewe, 'n kroeg, asook 'n swembad en etenstafel. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Adderley-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 8@Adderley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderley-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang