Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B4 Banana Beach Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toucan-weg 2, Banana Beach Club, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

B4 Banana Beach Club is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in die veilige Banana Beach Club in die hartjie van Melville, Hibberdene. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie landgoed net oorkant die pad van die strand geleë is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Stort is in die eerste badkamer beskikbaar, terwyl die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad toegerus is. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van hierdie kombuis af lei 'n sitkamer met 2 enkelslaapbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite hierdie woonstel is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet terwyl die vuur brand. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Toucan-weg 2, Banana Beach Club, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toucan-weg 2, Banana Beach Club, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3a86c0b00f6401491bc2670253066cbf671af31708d2e80587887f0c3bfaca8203b6540d221e37ef3610bab945e2203ce1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 2 Toucan Road Banana Beach Club 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.661928661437 30.515650735047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang