Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands Sea Front 8

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let dat hierdie woonstel nie oor naweke of openbare vakansiedae skoongemaak word nie.
Gaste moet hul eie strand- en badhandddoeke en kombuisvadoeke saambring.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen vuurwerke, Snap Poppers, skaatsplanke of rolskaatse word toegelaat nie.
Geen gaste sal op Kersdag of Nuwejaarsdag kan inklok of uitklok nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d566ded31c149b6441d7caa02e2a32feaaabce27f0c5bf2aef3ba005badcc676752c43ca87a7b6b42a3e007631d55489e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4) 79 Colin Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.833493582624 30.396784615973
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem