Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Shades

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 Shades is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie eenheid net 'n entjie vanaf die strand is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met gemaklike buitemeubels wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 136

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52032c1622ac41025c8ff8aad41fe7f1bed3d5a4c9d8da9fa28e1cf342d0fc47b20d959bd5245e95709bd5487c3ccc3fd994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 23 Weaver Crescent The Shades 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7214774 31.0863194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang