Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Shades

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 Shades is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie eenheid net 'n entjie van die strand af is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort-oor-bad het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van hierdie kombuis af lei 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n patio met gemaklike buitemeubels wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek in die kompleks. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 133

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52032c1622ac41025c8ff8aad41fe7f1bed3d5a4c9d8da9fa28e1cf342d0fc47b20d959bd5245e95709bd5487c3ccc3fd994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 23 Weaver Crescent The Shades 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7214774 31.0863194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang