Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pioneers Lodge

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Deirdré B
1 nag
5.0
Des 2024

Rustig. Baie lekker! Volgens die advertensie kon ons tot 22:00 inboek. Almal was al in die bed toe ons om 21:30 arriveer. In die kamer was daar 'n kennisgewing dat die laatste 19:00 is om te arriveer. Dit was vir ons 'n groot verleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanelize
Pioneers Lodge
Hi Deidré, baie dankie. Asseblief in die eenhede spesifiseer ons tye tot 20:00, maar met die paaie verstaan ons heeltemal en probeer akkommodeer so ver ons kan. Het al ingeboek tot en met 1:00 die oggend daaroor. Dit was glad nie 'n verleentheid nie; ons is almal mense. Baie dankie vir jou. Julle is altyd en enige tyd welkom. Groete

Yolandie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gelieflik en bekostigbaar. Ideaal vir oornag as jy oor grens moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willie J
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Een nag oorslaap was baie lekker. Baie lekker vir nag oorslaap na Mozambiek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joey S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Gasheer het ons vriendelik verwelkom en baie tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra J
1 nag Saam met vriende
3.0
Apr 2024

Dit was rustig, dankie. Die verblyf was goed gewees. Die eenheid het 'n bietjie instandhouding nodig. Paar goedjies het nie gewerk nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Esme D
1 nag Saam met vriende
2.2
Jun 2024

Ongelukkig. Dit was darem net vir 1 aand.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Vanessa R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfekte oornag plek. Oppad Mozambique toe? Perfekte oornag plek om vroeg by die grens te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina E
1 nag
2.2
Sep 2023

Onaangenaam, krag af vir 4 ure, geen lig, geen water. Onaangenaam. Krag af vir loadshedding, geen alternatief vir lig of water nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Jeanelize
Pioneers Lodge
Goeie Dag Marina, Ons sien vir die location is daar n 2 gegee. Ons wil net graag bevestig of u bewus was dat ons in die midde dorp gelee is voor bespreking. Ons verneem ook dat u `n 2 vir veiligheid gegee het. Daar is elekriese omheining, alarm stelsel, kameras en veiligheidswag voor. Daar is battery ligte in die eenhede vir lig asook in die bed lampies ligte. Ons vra hartlik om verskoning oor die water indien dit nie n dorps probleem was nie en sal ons definitief aandag bied hieraan. U het my nie in kennis gestel van enige probleme nie so kon ek niks daaraan doen nie. Groete

Monique D
1 nag
1.0
Des 2023

Sal nooit weer daar boek nie. Die plek is vuil en glad nie soos op die fotos nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Jeanelize
Pioneers Lodge
Goeie dag, graag vra ek aan vir die foto's en bewyse waar daar vuil is, asb., sodat ek dit met die opsigter kan uitklaar. As daar probleme is, moet dit deurgegee word dat dit reggestel kan word. Daar was geen klagtes van julle af nie. Al die foto's op die internet is 100% korrek gelaai. As daar nie aan ons iets bekend gemaak word op die perseel waar daar 24 uur 'n opsigter en wakis is nie, kan ons dit nie regstel nie. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Jeanelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 80, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbU3H9UOULQZiCOFu2DXht454aHJURaacHDWPPiZ9GElblty8MO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 80 Rissik street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.433013515203 31.952986366128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang