80 on Benade
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 2 gaste. Die woonstel het 'n dubbelbed, 'n rusbank en 'n klein tafel met 2 stoele. Dit het ook 'n TV, die volle DStv-pakket en onbeperkte WiFi. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het 'n uitsig oor die swembad en het ook 'n privaat ingang wat na die tuin lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n solderkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n kamer op die grondverdieping met 2 driekwartbeddens. DIe badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, 'n etenstafel en 'n sitarea. Die volle DStv-pakket, onbeperkte WiFi, 'n swembad en 'n braai-area is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie troeteldiervriendelike eenheid is ideaal vir 'n gesin. Die woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die een slaapkamer het 'n stoep wat 'n uitsig oor die tuin het, asook 'n tafel en stoele. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat goed toegerus is. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Die etenstafel is langs die kombuis en dié area lei na 'n onderdakstoep. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak. Die privaat tuin het 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 driekwartbeddens in die oopplanleefarea. Die badkamer het 'n bad en stort. Die toilet is apart. Die groot oopplan-leefarea het 'n groot tafel met sitplek vir 8. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas en skottelgoedwasser toegerus. Verder is daar 'n kaggel, lugversorging, WiFi en DStv. Twee matrasse kan voorsien word in die leefarea indien dit vooraf gereël word. Die swem- en braai-area is gemeenskaplik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang