Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 on Benade

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Ruim, gerieflik en waarde vir geld. Die akkommodasie was netjies en ruim. Aandag aan details is oral te sien. Baie gemaklike akkommodasie en sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula R
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

It was an exceptional experience. Very clean and neat rooms/units. Friendly and supportive service received from management to staff level. Thanks for an exceptional stay. Will definitely use the guest house again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Gemaklike, skoon, goed toegeruste verblyf. Verwelkoming was vriendelik met inligting oor omgewing en geriewe. Daar is genoeg beddegoed vir die winter en die eenheid het alles in wat nodig is vir selfsorg. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf. Ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Perfect overnight stay. Lovely as always. Everything one could need. The place is neat and tidy and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Lovely Cosy Home. Made us feel right at home. Cosy home with beautiful garden and excellent personel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
80 on Benade
Dear Charl, Thank you for the beautiful review. So happy you enjoyed your stay with us. Regards Susan

Albert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Ons kuier was baie aangenaam, die persoon wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig het ons 'n probleem ondervind met die remote control hek wat ons voertuig beskadig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eckhardt R
1 nag
2.8
Des 2023

Het net vir een nag oorgebly. Ons het die huis vir een nag bespreek. Die huis is met te veel goed volgepak en te veel kussings. En een badkamer het net 'n stortgordyn. Ons moes meubels skuif om by die bed uit te kom.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Doreen A
1 nag
5.0
Sep 2022

Akkommodasie uit die boonste rakke. Die eenheid was groot, pragtig gemeubileer, en hiper-skoon. Susan was baie vriendelik en het vir my gehelp om my verlore waterbottel op te spoor. Swembad net buite die deur, so ek sal terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
80 on Benade
Baie dankie Doreen, jy is altyd welkom. Groete 80 on Benade

Chané H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Fantasties! Ons het vreeslik lekker gebly by 80 on Benade! Sal vir seker weer 'n draai maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Perfection. A beautifully appointed place with lovely warm touches to make you feel you're at home. Everything you could possibly wish for. Highly, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc065fb81bf0bd7efb4399273add15def528914f59f50c4aff930877c1a2b176e1ad9bb1d8e9dd76779b7a27822bc36d6dced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 80 Benade Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.14183 26.17496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang