Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 on Benade

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir 80 on Benade
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melanie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Ruim, gerieflik en waarde vir geld.

Die akkommodasie was netjies en ruim. Aandag aan details is oral te sien. Baie gemaklike akkommodasie en sal definitief aanbeveel.

Paula R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula R

It was an exceptional experience.

Very clean and neat rooms/units. Friendly and supportive service received from management to staff level. Thanks for an exceptional stay. Will definitely use the guest house again in future.

Marthina K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina K

Gemaklike, skoon, goed toegeruste verblyf.

Verwelkoming was vriendelik met inligting oor omgewing en geriewe. Daar is genoeg beddegoed vir die winter en die eenheid het alles in wat nodig is vir selfsorg. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf. Ons kom definitief weer.

Trish B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B

Perfect overnight stay.

Lovely as always. Everything one could need. The place is neat and tidy and relaxing.

Charl K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl K

Lovely Cosy Home.

Made us feel right at home. Cosy home with beautiful garden and excellent personel.

80 on Benade se terugvoer

Dear Charl,
Thank you for the beautiful review.
So happy you enjoyed your stay with us.
Regards
Susan

80 on Benade
Albert R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert R

Ons kuier was baie aangenaam, die persoon wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam.

Ongelukkig het ons 'n probleem ondervind met die remote control hek wat ons voertuig beskadig het.

Eckhardt R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eckhardt R

Het net vir een nag oorgebly.

Ons het die huis vir een nag bespreek. Die huis is met te veel goed volgepak en te veel kussings. En een badkamer het net 'n stortgordyn. Ons moes meubels skuif om by die bed uit te kom.

Doreen A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Akkommodasie uit die boonste rakke.

Die eenheid was groot, pragtig gemeubileer, en hiper-skoon. Susan was baie vriendelik en het vir my gehelp om my verlore waterbottel op te spoor. Swembad net buite die deur, so ek sal terugkom.

80 on Benade se terugvoer

Baie dankie Doreen, jy is altyd welkom.
Groete
80 on Benade

80 on Benade
Chané H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané H

Fantasties!

Ons het vreeslik lekker gebly by 80 on Benade! Sal vir seker weer 'n draai maak!

Trish B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B

Perfection.

A beautifully appointed place with lovely warm touches to make you feel you're at home. Everything you could possibly wish for. Highly, highly recommended.

Martin E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Langnaweekwegbreek stad toe!

Oe, wat 'n ondervinding! Was maar skepties oor 80 on Benade, want ons het nog nie voorheen daar gebly nie. Wat 'n verrassing was dit nie! Alles was soos dit op die foto's was. Netjies, skoon, gerieflik, pragtig en alles wat 'n mens wil hê vir 'n naweekwegbreek en meer. 80 on Benade maak 'n plan as die besoeker 'n probleem het en is geleë in 'n lekker stil en rustige buurt. Dankie Susan en Lerato.

80 on Benade se terugvoer

Baie dankie Martin. Julle is altyd welkom.

80 on Benade
Lidia B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia B

A cut above

Meer as wat mens normaal kry.

Norman L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman L

Wow, uit die boeke uit.

Alles was daar wat benodig word. Ek het gevra vir 'n houtbraaier en alles was reggesit. Dankie, braai was net die ding om vakansie af te sluit.

Vimla R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vimla R

The host Susan was most hospitable.

She ensured everything was on par and I will definitely recommend this place and re-visit.

Lucinda L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda L

Loved...loved the place!

What a homely place. Felt like I was at home. Kids loved it as well, great pool. A real home away from home!

80 on Benade se terugvoer

Baie dankie Lucinda, vir jou lieflike terugvoering.
Ek is baie bly jul het dit geniet.
Groete
Susan

80 on Benade
Wollie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie P

Uitstekend in alle opsigte.

Wow! Wat 'n stylvolle gastehuis met fyn smaak. Maar tog voel mens dadelik tuis en ontspanne in die uiters goed toegeruste selfsorgeenheid (2-slaapkamers). En dan Yolandi, jy is 'n gasvrou duisend wat jou gaste van die eerste oomblik af laat tuis voel Dankie vir al jou moeite om vir ons goed saam te bring van PicknPay af en dat jy jou middag opgeoffer het om vir ons aandete te verskaf en smaakvol te kom voorsit. Dis sulke klein dingetjies wat 'n plek "verkoop" Sal definitief weer daar kom oorbly asook julle plek by enige iemand aanbeveel. Doen so voort.

80 on Benade se terugvoer

Baie dankie vir u pragtige terugvoer.
Groete
Susan Theart

80 on Benade
John K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
John K

Baie swak.

Die aandete was ook maar so-so. Niemand was teenwoordig met ontbyt, het ons toe maar by die Wimpy gaan ontbyt eet. Dit was veronderstel om 'n B&B te wees. Ons het die ontbyt prys afgetrek van die finale betaling.

80 on Benade se terugvoer

Beste John
Baie jammer vir die swak diens wat julle ondervind het.
Laat weet gerus indien jul weer verblyf benodig in Bloem, ons bied u en u gesin 'n gratis aand aan.
Ek is tans permanent betrokke by my Gastehuis.
Baie groete
Susan Theart

80 on Benade
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc065fb81bf0bd7efb4399273add15def528914f59f50c4aff930877c1a2b176e1ad9bb1d8e9dd76779b7a27822bc36d6dced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 80 Benade Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.14183 26.17496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang