802 Bannockburn Penthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R30000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat 'n oordfooi van R400 nie by hierdie kwotasie ingesluit is nie en voor aankoms betaalbaar is.
Die breekskadedeposito moet 10 dae voor aankoms betaal word. Die volle bedrag minus die koste vir enige skade sal 3 dae ná vertrek terugbetaal word. Let asb. dat 'n ekstra 10% administrasiefooi tot die koste van die herstelwerk of vervangings gehef sal word.
'n Skoonmaakdiens is elke 4 dae by die tarief ingesluit. As gaste minder as 4 dae bly, kan hul steeds 'n skoonmaakdiens teen 'n ekstra koste reël. Die skoonmaakdiens sluit nie persoonlike wasgoed en kosmaak in nie.
Slegs gaste wat hierdie ooreenkoms onderteken het, mag die verblyf gebruik en onder geen omstandighede mag die totale aantal gaste in die eenheid die maksimum getal wat in hierdie ooreenkoms bepaal word, oorskry nie. Die bestuur is geregtig om gaste te versoek om die verblyf te ontruim indien hierdie reël nie nagekom word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dock-weg, Bannockburn Kompleks 802, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang