Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir 802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rina F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina F

Ontspanne, wegdroomdae met 'n fantastiese uitsig.

Ons het heerlik gebly! Rustig, skoon en goed toegerus. Die uitsig is asemrowend! Goeie, veilige parkering en 24 uur sekuriteit by die voordeur maak dat jy veilig voel. Die kontak met was hartlik en vriendelik. Ons kom graag weer!

Avril A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril A

I booked the apartment for family members and they were so happy with the apartment.

I would recommend 802 Ocean View to friends and family and even people I do not know, as the furniture, cleanliness and fantastic views were all exceptional. Thank you.

802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie se terugvoer

Dear Avril
We thank you for your review. We look forward to welcoming your Family back again.
Kind regards
Hanlie

802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie
Hein N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein N

Son, see en ongelooflike sonsondergange!

Ja, dit was baie lekker. Die woonstel is puik en reg by die see, stap afstand van alles af, selfs 'n nabye Woolies!

Tollie O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tollie O

Baie nice, uitstekende view. Balkon is baie klein en gasbraai sou 'n bonus wees.

Ons verkies akkommodasie met 'n see-uitsig en 'n Jacuzzi of 'n hot tub wat ook 'n see-uitsig het. Privaatheid is hoog prioriteit.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 36, Ocean View 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa97f08545abd655af2e4ac11405d612d248575f246543ca12776c32f382a8957a4c03a67497bc84e362522e235b0f70901a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 36 Beach Road Ocean View 802 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.123707418637 18.831567740476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang