Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie

Selfsorg
Sa.
8de8Mrt
So.
9de9Mrt
Mo.
10de10Mrt
Di.
11de11Mrt
Wo.
12de12Mrt
Do.
13de13Mrt
Vr.
14de14Mrt
Sa.
15de15Mrt
So.
16de16Mrt
802 Ocean View Luukse Vakansi...
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R820.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel maak gebruik van koopkrag. Gaste is verantwoordelik vir die elektrisiteitsverbruik tydens verblyf. As welwillendheidsgebaar, sal daar elektrisiteit voor gaste se aankoms gelaai word, indien meer benodig word moet gaste dit self aanvul.
Die woonstel word op 'n selfsorg-basis uitverhuur en die verskaffing van seep, stortseep, room, 1 x toiletrol per badkamer, swartsak vir vullisdrom, koffie, tee, suiker en opwasmiddel word verskaf met aankoms alleenlik.
Die skoonmaakfooi wat gehef word, is vir die vertrek skoonmaak en sluit nie tussentydse skoonmaak in nie. Laasgenoemde kan vooraf gereël word teen 'n ekstra fooi.
Daar mag nie meer as 4 gaste op enige gegewe tyd in die woonstel oornag nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Gaste mag nie die badhanddoeke vir swemhanddoeke gebruik nie.
Alle vensters en deure moet toe wees wanneer gaste nie in die woonstel is. Die Strand is bekend vir die wind wat skielik sterk begin waai wat skade tot gevolg kan hê.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 08:00.
Gaste mag nie met natvoete in die hysbak klim nie.
Geen wasgoed of handdoeke mag oor balkonreling gehang word nie.
Moet asb. geen kos, sigaret of enige items oor die balkonreling gooi nie.
Daar sal vooraf persoonlik kontak gemaak word en besprekingsdokumente sal gestuur word vir ondertekening wat teruggestuur moet word met 'n afskrif van ID dokument.
Let asb. dat gaste nie op 25 en 26 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 36, Ocean View 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa97f08545abd655af2e4ac11405d612d248575f246543ca12776c32f382a8957a4c03a67497bc84e362522e235b0f70901a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 36 Beach Road Ocean View 802 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.123707418637 18.831567740476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456