Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 36, Ocean View 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die rustige 802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie bied selfsorgverblyf vir tot 4 mense in Strand, en het pragtige see-uitsigte.

Die strandfrontwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea wat na 'n balkon oopmaak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. .

Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n slim-TV met toegang tot Netflix en Showmax, en gaste moet asseblief hul eie aanmeldbesonderhede gebruik. Om DStv te bekyk, is gaste welkom om hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring. Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n balkon wat oor die see uitkyk, en die kompleks bied 24-uur-toegangbeheer met veilige parkeerplek. 'n Gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, asook konferensiegeriewe, is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beach-weg 36, Ocean View 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 36, Ocean View 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa97f08545abd655af2e4ac11405d612d248575f246543ca12776c32f382a8957a4c03a67497bc84e362522e235b0f70901a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 36 Beach Road Ocean View 802 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.123707418637 18.831567740476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang