Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

83 On Kwikkie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Parkeer slegs op die aangewese parkeerarea wat voorsien word en nie voor mense se huise nie.

Slegs die aantal mense wat bespreek het, mag oornag.

Matrieks word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Huishoudelike vullis moet in swart en blou sakke geplaas word. Swartsakke is vir huishoudelike afval, terwyl blou sakke vir herwinbare items, soos glasbottels, plastiek, blikkies en kartonne is. Maak asb. seker dat die sakke toegemaak en op die sypaadjie voor die huis geplaas is voor 08:00 op Maandagoggende vir afhaal. Gedurende Desember en Januarie word die vullis twee keer per week, op Maandae en Donderdae, verwyder.

Geen harde musiek mag na 22:00 en tussen 13:00 en 16:00 op Sondae gespeel word nie om te verhoed dat dit die bure steur. Verder word geen rusversteurings of harde musiek in die park toegelaat nie.

Rook in die eenheid is verbode en gaste moet die asbakkies buite gebruik. Geen stompies mag in die erf gelos word nie.

Maak asb. seker dat die braaivleisvuur of kole na die braai geblus is.

Die alarmstelsel is nie aan 'n sekuriteitsmaatskappy gekoppel nie, maar dit is daar om die plek te beveilig en die bure in kennis te stel wanneer dit afgaan.

Die spoedbeperking in die park is 20km/h en moet te alle tye nagekom word. Dit word wetlik deur die verkeersowerhede erken. Oortreders sal vervolg en uit die park verban word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwikkie-laan 83, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdfbcef90a70aa648df9ff37c95f13b3ffb7b000e5e2ee161b9f67d858b521c69ddab991333f1da73c6dc2e8593cca99feac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 83 Kwikkie Avenue Boland Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1641215 22.1058322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang