Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

83 On Kwikkie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwikkie-laan 83, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

83 On Kwikkie is 'n bekoorlike selfsorghuis met lieflike see-uitsigte tussen Mosselbaai en Hartenbos. Die verblyf is naby trekpleisters en geriewe in die area.

Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tussen 6 en 8 gaste. Twee slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n TV. Dit lei na die groot onderdak-houtdek met ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Irene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kwikkie-laan 83, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 83 On Kwikkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwikkie-laan 83, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdfbcef90a70aa648df9ff37c95f13b3ffb7b000e5e2ee161b9f67d858b521c69ddab991333f1da73c6dc2e8593cca99feac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 83 Kwikkie Avenue Boland Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1641215 22.1058322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang