Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

83 On Kwikkie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwikkie-laan 83, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

83 On Kwikkie is tussen Mosselbaai en Hartenbos geleë en is 'n bekoorlike selfsorghuis met lieflike uitsigte oor die see. Met sy sentrale ligging naby groot besienswaardighede en geriewe in die area, is hierdie eiendom ideaal vir 'n rustige wegbreek of avontuurlike vakansie.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan groepe van 6 tot 8 gaste akkommodeer. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers wat albei toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is in die kombuis beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea sowel as 'n TV, en maak oop op 'n groot onderdakhoutdek met ingeboude braaigeriewe en 'n buite-eettafel wat 'n lieflike agtergrond van see en dorp bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir 83 On Kwikkie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Irene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kwikkie-laan 83, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 83 On Kwikkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwikkie-laan 83, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdfbcef90a70aa648df9ff37c95f13b3ffb7b000e5e2ee161b9f67d858b521c69ddab991333f1da73c6dc2e8593cca99feac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 83 Kwikkie Avenue Boland Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1641215 22.1058322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang