Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

84 on Himeville

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 92 resensies vir 84 on Himeville
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nadine M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M

Amazing all I can say.

Amazing, the owners are extremely wonderful and friendly, always up to assist. Highly recommend it.

Jeane A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeane A

One of the best stays I have ever experienced in a self-catering unit.

The host is the sweetest ever. Gave us enough privacy and assisted us whenever we needed help.

Natalie A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie A

Skoon en netjies! Gasvryheid is uitstekend!

Uitstekende diens ontvang. Baie lekker gebly, skoon en netjies!

Jpa D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jpa D

Baie gerieflik gebly en alle noodsaaklikhede was beskikbaar.

Baie goeie blyplek en lekker see uitsig.

Shanice S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Shanice S

Nice.

The stay was okay. The hosts are very friendly, welcoming, and reasonable, and they assist with absolutely everything. Oom loved our kids! Bearing in mind that everyone's definition of "clean" differs vastly, I grabbed a broom as soon as we settled. There are dog hairs all over. The bathroom needs a bit of work; mouldy residue around the bath, and the drainage hole had hairs stuck to it from the previous visits. Oom checked up on us regularly, which was very sweet. The sliding door and WiFi are equally problematic. The WiFi quality is really weak from upstairs, and the sliding door nearly came off its rail quite a few times, but he assured us that they would have it fixed, which again shows his concerning nature. Albeit this, Oom and Tannie are very nice people. I would suggest that they just work on the cleanliness of the place because that was a bit concerning to us.

84 on Himeville se terugvoer

Thank you for your review.

Firstly when clients are booked in, we ask them to immediately report anything they need or found wrong.

No animals are allowed into the Unit, and even Big rottweiler are locked away from guests. and are not able to climb the steps when we are alone. This is a puzzle for me, for any animal hair.
The uncle regularly came to ask if everything was in order. If you need something, and or if something is wrong. At all times you said everything was excellent.

We keep a stack of wheels for the sliding door because we are used to people walking with full force the door off the tracks. once even out of the frame, He is used to fixing it within seconds. We would have fixed it, if it had been reported to us, but found it that it did not want to open when we wanted to go and clean.
Wi-Fi we all had the same problem throughout SA with the damaged cables under the sea, it was brought to your attention, and also explained to you, should there be load shedding, how to reboot Wi-fi.

Even when you booked for 4 people and 6 arrived., we even offer. extra bedding and mattresses, but you said the children would be sleeping with you. Most places would have to charge you full price for the additional children.

Yes, we did find a couple of black spots in the grouting the next day, it was all cleaned, and grouted.

84 on Himeville
Janice T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice T

Pleasant stay.

Oom Chris and his wife made us feel welcome from the day we arrived until we left. The house is very neat and if we needed anything we could just go inside and ask oom Chris . H opened up his house to us and it just shows that he's an excellent host. The house is close to the shops and beach. I would highly recommend 84 on Himeville.

84 on Himeville se terugvoer

Thank you, Janice, You and your family were such wonderful persons, and it was such a pleasure in having you here.
Trust, we will see you in the future again.

Monica and Chris

84 on Himeville
W A O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W A O

Altyd vriendelike en behulpsaam mense, gaan die ekstra myl om jou op jou gemak te maak.

Chris en Monica is 'n ware gasheer en gasvrou en het reggestaan om ons verblyf heerlik te maak.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie, dit was regtig vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet,
Voorspoed en geluk vir die res van die jaar, en vertrou ons sien weer

84 on Himeville
Oliver V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oliver V

Chris and Monica are the epitome of the saying, "Port Elizabeth: The Friendly City".

After we confirmed our booking, we enquired about possible car rental services to get from the airport to our accommodation. To our surprise, Chris and Monica offered to pick us up at the airport free of charge! Kind act no. 1! The next day, Monica took us to the car rental service, drove back and forth to find an ATM (it was load-shedding), and waited until we had the car before she left because she wanted peace of mind that we were safe. They did all this without expecting any payment in return. Kind act no. 2! To get to the actual accommodation: The apartment is a two-bedroom with a fully fitted kitchen and lounge. The stove tops work, however, the oven doesn't. This wasn't an issue for us, but it is something to keep in mind. The area is quiet, and the property has safe and secure parking. From the balcony, you have beautiful ocean views in the distance and a lovely seating area for that hot morning coffee. Overall it is definitely value for money, and the hospitality is second to none! Thank you, Chris and Monica!

84 on Himeville se terugvoer

Thank you for review. It was a pleasure hosting you, and no problem is too big or small for us, we try to assist where possible.
You are a very pleasant and kind couple.

Thank you, and hope to see you again.

84 on Himeville
Muche A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muche A

Lovely. place to stay.

I really enjoyed my stay. , felt at home. and very welcome.

Deborah R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah R

Very pleasant and very friendly. Chris and Monica ensure we were safe at all times and ensured we had all we required.

Chris and Monica are very friendly, always following up every day if we were happy and if there was anything they could assist with.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer.

Jammer oor die internet, ons ondervind veral na beurtkrag soms kom dit nie onmiddellik weer aan nie, en dan moet ons soms alles herstel. Ons het al bespreek met Openserve, maar ja, se maar net dit is tydelike probleme. Jammer julle het nie kom se nie, dan sou ek gehelp het, ek is al gewoond dat dit soms gebeur, en weet wat om te doen, dit gebeur nie altyd nie.

84 on Himeville
Babalwa W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa W

Excellent position.

The guest house is good and neat.

Mike V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Oom en Tannie was awesome.

Sien sterre.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie, julle het regtig slegte weer ondervind, maar reën wat ons so nodig het.
Dit was voorreg om julle hier te gehad het , en hoop jou vrou is nou gesond.
Alle voorspoed.

84 on Himeville
Daniel E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E

Gasvry. Skoon. Veilig. Ruim.

Chris en Monica is ongelooflik gasvry. Die woonstel is baie gerieflik, ruim en veilig. Uitstekende diens. Ons beveel dit ten alle tye aan. Sien uit na ons volgende verblyf by 84 on Himeville. Groot dankie.

Lance C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lance C

Rustig en stil.

Baie goeie diens vanaf eienaars, Chris en Monica, ontvang. Baie dankie.

Jg V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jg V

Baie lekker.

Net die internetkonneksie moet opskerp asseblief, dit was af alhoewel WiFi adverteer word.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering, en die Wi-Fi probleem onder my aandag gebring het. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het.

84 on Himeville
Gabrielle L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrielle L

Netjies.

Goeie beddens en woonstel was netjies, met alles wat mens nodig het. Egter nie ideaal geleë vir vakansiegangers nie. Hou in gedagte dat die woonstel baie goedkoop is en mens nie alles perfek kan verwag nie, maar dit bied goeie waarde. Veilige parkering bietjie "awkward", aangesien mens deur die eienaars se huis moet loop om voertuig daar te los.

84 on Himeville se terugvoer

baie dankie vir terugvoering

dit was nie nodig om deur die huis te loop nie, ons gee sleutels van al die hekke, vir al ons gaste, om te kom en gaan soos hulle wil,
ek maak wel die deure oop vir my gaste se gemak. indien hulle deur die voorste gedeelte wil loop
dit was plesier om julle hier te he.

84 on Himeville
Unathi D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Unathi D

Worst customer service ever.

The owner was rude. We even had to go find another place to stay. We hope he could fix his attitude in the future.

84 on Himeville se terugvoer

Thank you for your review. Between us, we all knew why you decided to leave after the uncle, despite his very bad attitude, offered to take you to the music festival and fetch you for your own safety. (At that stage, there were only four women and you were extremely grateful until you heard that the friends you planned to bring, to continue with the party, were not allowed because this is not a party venue, but for guests only.) I trust you enjoyed your weekend and the music festival.

84 on Himeville
Leonard J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard J

Dit was een van ons beste ondervindings ooit.

Himeville baie sentraal geleë en Monica en Chris is fantastiese gasheer en vrou. Baie behulpsaam met inligting en wat ons ook al nodig gehad het.

Chrystel N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystel N

Baie dankie aan oom Chris en tannie Monica vir die vriendelikheid en goeie diens. Dit het gevoel asof ons by die huis was. Ons het dit baie geniet by 84 on Himeville.

Ons sal definitief weer daar kom kuier. Baie dankie vir die gasvryheid.

Yolandi A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi A

Waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en gaan uit hulle pad om jou te akkommodeer. Naby die basiese benodighede.

Lourens W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens W

Heerlik gebly en lekker gerus.

Vrou en seuns het lekker gebly. Lekker geslaap. Weer was glad nie lekker nie.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie.
Ag het het so jammer vir hulle gevoel, omdat die weer nie saam gespeel het nie. Maar ons het so dringend die reen nodig met ons droe damme. Maar gelukkig kon hulle hulle tennis op die laaste dag gespeel het. En skoon vergeet om te vra hoe dit toe gegaan het.
Ek kon nie verstaan dat die wedstryde nie uitgestel was nie, want alle skole het hulle sport vir die naweek gekansselleer, maar op die ou einde het alles goed afgespeel
Jou familie is besonderde mense, wees trots.
Lekker dag

84 on Himeville
Hennie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O

Vriendelike mense. Lekker plek om te bly.

Vriendelike mense. Lekker plek om te bly. En alles is naby geleë.

Erika M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

We had a wonderful stay and Monica and her husband are lovely people.

Monica and her husband are very friendly people and even phoned and said that we can book in earlier. Would recommend this lovely place to stay to anyone traveling to PE.

Chris J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Eienaars het ons vakansie baie spesiaal gemaak. Oom Chris en Aunt Monica was baie behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Vakansie was baie lekker by 84 on Himeville, kinders het hulle geniet in swembad en winkels was baie naby. Ek sal 84 on Himeville enige tyd aanbeveel vir 'n gesin om vakansie te hou. Strande is ook baie naby vir hengel of swem. Die plek is ook baie veilig.

Eddie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie P

Ons het na PE gekom vir my seun se troue en het 'n paar dae oorgebly en vakansie gehou.

Baie lekker gekuier in veilige area van PE. Akkommodasie was baie goed. Redelik naby aan goeie strande en dorpe. Baie besienswaardighede in die omgewing. Oom Chris die eienaar, was baie gaaf en uiters behulpsaam. Ons sal vir seker weer kom!

Jpa D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jpa D

Baie netjiese plek naby strand met goeie uitsig. Goed geleë naby winkels.

Sal 84 Himeville enige tyd aanbeveel. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Maak seker dat alles veilig is. Genoeg spasie vir 'n gesin op vakansie.

Klaus Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus Z

Baie lekker, geen probleme.

Laat my asb. toe om met n paar negatiewe opmerkings te begin: In die oorsig word Blue Water Bay beskryf as 'n "stil, luukse voorstad". Wel, sommige huise vertoon wel luuks, maar die omgewing is, om dit sagkens te stel, ietwat bedenklik! Ook die verkeersgedruis vanaf die nabygeleë N2 hoofweg maak dit vir iemand, wat nie daaraan gewoond is, nie 'n stil plek nie. Die klokkie by die hek by 84 on Himeville het met ons aankoms nie gewerk nie. Ons moes die eienaars bel, om ingelaat te word. Die steil houttrappe na die woonstel mag dalk vir iemand met knieprobleme, wel, probleme gee en mag gevaarlik wees as dit nat is. Kort na ons besoek het ons opgelet, dat die prys met 50% opgesit is. Dit is nogal 'n aansienlike kosteverhoging! Nou vir die positiewe dinge omtrent 84 on Himeville: Die gasheer, Chris, en gasvrou, Monica, was uiters behulpsaam, vriendelik en tegemoetkomend. Hulle het al ons reëlings, wat betref kom en gaan na die nabygeleë Addo Olifant Nasionale Park, pligsgetrou nagekom. Die woonstel is oulik, baie skoon, netjies en gesellig. En dit is baie duidelik, hoekom hulle n voorkeurvennoot is. Die woonplek kan beslis aanbeveel word, en ons gaan weer daarvan gebruik maak, indien ons in die omgewing is. Baie dankie.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie vir positiewe en negatiewe aanmerkings, ek waardeer dit.

Jammer oor die deurklokkie, en die trappe is duidelik op die fotos te sien, sodat iemand wat enige probleem het met trappe, dit nie moet bespreek nie.

Ek wil net graag aanmerking maak oor die prysverhoging, geen 50% prysverhoging is ingestel nie, en ons het ons pryse juis nie aangepas nie, oor die twee jaar Covid nie, om mense tegemoet te kom. Indien jullle sal merk, het julle met 'n ongelooflike 20% afslag ingekom, en ons het dit so aanvaar.

Ek het julle ongelooflik aangenaam gevind.

84 on Himeville
Pieter L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Dit is regtig bekostigbare verblyf. Ons het regtig lekker daar gebly.

Die gasheer en -vrou het regtig uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons was een persoon te veel vir die gastehuis en hulle het vir ons een slaapplek in hulle huis beskikbaar gestel.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Terence O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Terence O

It was not as expected.

Owner Chris was rude and abrupt. He wanted to charge me R200 because of moisture that was absorbed by the bathroom wooden door that we could not avoid. The pool was dirty and had a lot of moss on the pool floors. He also charged me for a clothes hanger that not not even there when we entered the premises. He had entered my self-catering without permission every day while we was away and when we got back, he then informed us of his concerns. This was an invasion of our privacy and was totally disturbing as I stayed with my family. I will not recommend anyone to stay at 84 on Himeville.

84 on Himeville se terugvoer

Thank you for your review.
Uncle Chris did not enter the premises, when you where not there, we never do.
The swimming pool can not have moss, but there was some dirt on the bottom, and as explained to you, we just had storm winds and rain the day before you arrived, and being in a drought stricken area, we have to catch all the rain coming from the roof.
We borrowed everything to you that you asked for with a pleasure.
As per my email, people normally pay R500 deposit for damages that might be caused, but we looked at you, and saw you were good people, and said it is not necessary.
We offered you a cleaning service for a day, that you declined.
The bathroom door, at the bottom was swollen due to water and not steam.
Yes, you paid for a hanger, because there was 1 short, and he did count it with you when you arrived.
I really still think you are special people, and must say you are the first one complaining.
Have a great day.

84 on Himeville
Alicia S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S

Dit was heerlik. Ons as familie het dit baie geniet. Baie dankie.

As jy stilte soek is 84 on Himeville die plek vir jy en jou gesin en Oom Chris en sy vrou is lieflike mense. Baie dankie.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te he. Julle is pragtige mense en ons hoop om julle weer te sien.

84 on Himeville
Sarel P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel P

Netjies, skoon, gasvryheid.

Great mense, behulpsaam en vriendelik. Niks is moeite vir hulle nie en hulle help graag waar hulle kan.

Jean-pierre M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre M

Dit was lekker om daar te bly.

Die eienaar was baie vriendelik.

Bongiswa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiswa M

Chris was a great host.

Best location and easy access to main to main roads especially N2.

84 on Himeville se terugvoer

Thank you, it was a pleasure hosting you and I can recommend you and your family to any establishment.

84 on Himeville
Nel'marie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nel'marie H

Baie lekker en rustig.

Verblyf was baie lekker, net bietjie ver van ordentlike strande af.

Daniel K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel K

Baie rustig en ontspanne atmosfeer

Oom Chris en Tannie Monica het ons sommer van dag een baie tuis laat voel. Hulle is ook altyd gewillig om raad te gee, veral aanbevelings omtrent verkeer in die omgewing.

Charnelle P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnelle P

Veilig, rustig.

Het ons eie vryheid gehad, kliëntediens was goed, kon ontspan, Chris en sy vrou het uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Ruimte was meer as genoeg en alles wat ons benodig het was daar.

Mpumie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpumie K

Nice, relaxing and peaceful. Truly enjoyed.

We enjoyed our stay, just what we needed for the weekend.

Cindy D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cindy D

Just too many rules.

The lady of the house was friendly and warm. We did not stay the full weekend as to kids and myself feeling uncomfortable. Think the uncle of the house is overwhelming and had me following him showing me how to open cupboards doors, use the shower. Felt like staying at a hostel how to operate the TV, etc. We literally left early the following morning and did not stay till the Sunday. Maybe that accommodation is best suited for older people and not family with toddlers. Lovely place but for older age group.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Net te veel reëls.

Die dame van die huis was vriendelik en hartlik. Ons het nie die volledige naweek gebly nie, aangesien my kinders en ek ongemaklik gevoel het. Dink die oom van die huis was oorweldigend en hy het my gekry om hom te volg sodat hy my kan wys hoe om die kasdeure oop te maak en die stort te gebruik. Dit het gevoel asof ek in 'n koshuis bly soos ek verduidelik is hoe om die TV te gebruik ens. Ons het letterlik vroeg die volgende oggend vertrek en nie gebly tot Sondag nie. Miskien is hierdie verblyf meer geskik vir ouer mense en nie gesinne met kleuters nie. Lieflike plek, maar vir 'n ouer ouderdomsgroep.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tracey M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M

Awesome

The host made us feel at home. Very friendly, we had a nice relaxing stay. Place is neat and tidy. Will be visiting again soon.

Bhavesh J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhavesh J

Very good apartment, quite arranged, excellent welcome by couple living there.

Property owner were quite supportive. This was our first trip around PE, everything in apartment was very well arranged.

Rialda P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda P

Beter as wat ons verwag het, groot, netjies en baie gemaklik!

Ons het heerlik gebly, dis baie veilig, groot en gemaklik! Die hosts was baie vriendelik en huislik!

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie, julle was wonderlike gaste, en hoop jou plantjies groei mooi.

Geseeende Kersfees vir julle.


Monica en Chris

84 on Himeville
Barend G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G

Baie aangenaam verras.

Baie lekker gebly. Die atmosfeer was baie gesellig en die plekkie is baie oulik en baie goed toegerus. Sal definitief weer hier bly.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie. En dit was regtig voorreg om julle te ontmoet.
Sien weer.
Lekker dag.

84 on Himeville
Tommy P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy P

Uitstende verblyf

Baie goed ontvang deur die gasheer - was baie behulpsaam. Sou meer aangenaam gewees het om ’n braai op die dek by die woonstel te hê, as om op en af by die trappe te sukkel.

Sive N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sive N

Lovely,

They were friendly and accommodating.

Earl F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Earl F

Goed onder omstandighede.

Parkering is binne die eienaar se erf en hy sluit dit net na 7 uur saans. So jy kan nie later die aand weer uitgaan of later terugkom nie. So dus nie goed as jy saans wil uitgaan nie.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ek reken daar het net misverstand oor parkering gekom.
Ons sluit nie die hekke om 7 die aand nie, en my man het net gevra dat julle moet se wanneer julle die motor wil parkeer, want nadat ons die motors parkeer het, laat ons die hond om die huis rond om alle eiendom te beskerm. En in die oggende vroeg sluit ek die hond weer agter toe, dan sluit ek self die hekke al by 5 uur oop. Ons het ook julle ingelig dat ons baie laat slaap en motors kan enige tyd parkeer word. Ek het tans mense wat net voor 12 die nag hulle motors parkeer (net voor curfew) die rede waarom die motor huis nie beskikbaar was nie, net voor u ingekom het, het ons mense gehad wat albei ons slotte gebreek het, vele skade aan die woonstel aangerig het, en ons moes eers die skade aan die woonstel herstel en is nou besig om die slotte en deure van die motorhuise te herstel

verder was dit dit vir my regtig 'n voorreg om julle te ontmoet, en het baie respek vir julle . jammer julle het nie sommer dadelik met ons gepraat oor die 7 uur misverstand nie,dan kon ons dit dadelik uitgesorteer het.

84 on Himeville
Neil F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Neil F

Clean and neat. However, noisy near highway.

Would be great if an air conditioner could be installed in the accommodation - very hot and humid during the day.

Carmen S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Ontspanne naweek weg van die huis.

Ek wil baie dankie aan aunty Monica en oom Chris sê vir hulle verblyf. Ons het dit terdeë geniet. Dit was rerig 'n rustige naweek weg van die huis af met vriende wat familie raak.

Melanie F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F

Owners were amazing!

Had a great time staying at 84 on Himeville. Will definitely be back. Owners were real friendly and helpful. Thank you.

Natasha J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Dit was baie fantasties.

Ontvangsdame was baie vriendelik en altyd beskikbaar as ons enigiets nodig gehad het. Area baie rustig en veilig. Kamers was baie netjies en kombuis het alles gehad wat ons nodig het. Badkamer was baie netjies en daar was handdoeke beskikbaar. Ons het alles gehad wat ons benodig.

Mittah C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mittah C

I will like to thank the owners, they treated us very good. Will definitely come back soon.

We really enjoyed our stay a lot.

84 on Himeville se terugvoer

Thank you for the stay, it was a pleasure meeting you and will recommend you to any host, and trust I will see you soon,
You are lovely people.

84 on Himeville
Gerda M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Huis weg van jou huis.

Baie vriendelike eienaars. Hulle is baie gasvry. Dit is rustig, baie netjies en ook veilig.

Priscilla T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla T

Amazing!

I don't even know where to start! The most hospitable people I have ever come across! The accommodation was perfect, spotless, everything in it's place and everything you need is in an arm's reach. Definitely will be back next time I'm visiting Port Elizabeth!

84 on Himeville se terugvoer

Thank you so much, and it was a pleasure having you, and can recommend you to any other host.

84 on Himeville
Roeline G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline G

Perfek.

Eienaars was opreg vriendelik en gasvry. Plekkie pynlik netjies. Het onmiddellik welkom gevoel.

Dave V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dave V

Lekker rustig en voel tuis. Eienaars stel belang.

Winkels in loopafstand.

Natasja M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja M

Was gerieflik en ruim. Verhuurders baie vriendelik.

Sien sterre.

Elna D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna D

Was vir 'n sporttoernooi en dit was die ideale verblyf. Vriendelik en billik.

Ons van vier dames vir 'n sporttoernooi en die verblyf was ideaal daarvoor. Veilig, skoon en vriendelik.

Elaine A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine A

Dit was wonderlik.

Dit was baie lekker en lieflik.

84 on Himeville se terugvoer

Was lekker om jullie hier te he, daar moet meer rugby wees, dan kom julle meer.

Onthou hier is krieket ook soms, so kom kyk krieket volgende keer

84 on Himeville
Lucille G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille G

Baie gesellig en gerieflike plekkie.

Alles presies wat ons nodig gehad het, en Monica en Chris is te dierbaar vir woorde. Vriendelike diens en altyd reg om te help. Sal weer daar gaan bly as ons die geleentheid kry.

Enslin N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enslin N

Heerlike blyplek.

Heerlike blyplek met baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou.

Coburn James S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coburn James S

Fantastic.

Friendly owners, very helpful and accommodating. Great place, will use it again in future.

Santie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie V

Eienaars baie vriendelik en gasvry, alles gerieflik.

Ons het heerlik gebly en alles was netjies en skoon.

Izelda K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelda K

Fantasties.

Lieflike huis atmosfeer, baie liefde aan Monica en oom Chris, julle is soos familie. Baie dankie vir lieflike kuier en ons familie braaityd.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Mag julle net voorspoed in 2018 ondervind.

Groete,
Monica en Chris

84 on Himeville
Tertius K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K

Baie lekker stil, gerieflik en skoon.

Gasheer en gasvrou baie gaaf. Woonstel baie gerieflik, skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar bly as ek in die omgewing is.

Daryl-lynn W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryl-lynn W

Home away from home!

Thoroughly enjoyed our stay, we felt so at home. Such a generous couple.

Christelle C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C

100% en die eienaars tops.

Dit was 'n heerlik naweek. Die rustigheid en die see-uitsig. Die winkels loopafstap.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te huisves.

84 on Himeville
Kerry-leigh V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry-leigh V

Uitstekend.

Gaan volgende jaar weer terug.

Meisie F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie F

Very neat and owners are very friendly and helpful.

I would go back any time. We enjoyed it there and the flat is very neat and well-maintained.

Derrick M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick M

Ontspan gerieflik.

Netjies, veilig en gerieflik.

Eugene M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Dit was awesome!

Ek sal beslis weer daar tuis gaan. Chris en Monica gaan uit hulle pad om jou te akkommodeer en deel van hul familie te laat voel.

Albie R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie R

Verblyf was presies wat ons in gedagte gehad het.

Ons sal definitief weer daar oorbly as ons PE toe gaan. Gerieflike skoon verblyf wat 'n mens gemaklik laat voel. Chris en Monica se gasvryheid maak dit oor en oor die moeite werd.

Elaine A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine A

Dit was wonderlik.

Dit is 'n baie netjiese plek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Andele J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andele J

Gasvry en netjies.

Ongelooflik gasvry en netjies.

Pierre H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H

Uitstekend.

Baie oulike mense!

Elsabe S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S

Netjiese, ruim eenheid by dierbare mense wat uit hul pad gaan om die verblyf so lekker en gemaklik moontlik te maak!

Dit was regtig 'n plesier om tuis te gaan by 84 on Himeville. Beide Monica en Chris het baie moeite gedoen en het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Het ook die kinders lekker bederf! Baie dankie. Die eenheid is netjies en ruim en geleë in 'n stil woongebied naby aan 'n swemstrand. Sal definitief weer daar oorbly.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie vir julle, en dit was 'n plesier om julle hier te gehad het,
Hoop die res van die vakansie sal vir julle aangenaam wees, vreugde en voorspoed vir 2017.

84 on Himeville
Joretha V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V

Waarde vir geld.

Vriendelike gasheer. Alles was skoon en netjies. Beddens slaap baie lekker. Was heerlik. Kan TV-kanale net so bietjie opgradeer.

Joan K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan K

Heerlik en rustig in 'n pragtige skoon woonstel met goeie diens en baie aangename gashere.

Die plekkie is pragtig, skoon en netjies. Ons het heerlik gerus. Die omgewing is stil en rustig. Die gasheer en gasvrou is baie aangename, gesellige mense. Ons het hulle geselskap baie geniet. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie vir die review.
En vertrou julle reis was baie veilig, en dat julle weer verfris is.
Monica en Chris

84 on Himeville
Theunis V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V

Regtig baie aangenaam, vriendelike mense, skoon verblyf.

Die mense is baie vriendelik, die verblyf silwerskoon en veilig, alles wat mens nodig het en meer.

Tertia D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D

Ons het dit baie geniet, dis baie skoon en netjies met uitstekende diens!

Die plekkie is baie skoon en netjies met uitstekende diens!

Jimmy K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy K

Gasvry en baie netjies.

Baie lekker gebly. Kan die plek deur 'n ring trek en Oom Chris is baie vriendelik.

Priscilla G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla G

Waarde vir geld.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om seker te maak ons verblyf is aangenaam.

84 on Himeville se terugvoer

Baie dankie vir die opmerkings, ek waardeer opreg, dit was aangenaam om julle te ontmoet, en geniet die res van die jaar.
Monica en Chris

84 on Himeville
Allo5 N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allo5 N

Alles en meer.

Ek sal met liefde hierdie plek aanbeveel, ons het so lekker gebly en is absoluut so welkom laat voel. Hul is van die dierbaarste, mees opregte mense wat ons al by oorgeslaap het. Hul is so gasvry en hul plekkie pragtig, sal beslis weer by hul oorbly. Mens gaan as vreemdelinge en ry weg as vriende.

84 on Himeville se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die goeie review dit was werklik baie lekker om julle te ontmoed, en ek hoop die volgende keer is darem om beter redes wat julle ons vriendelike stad besoek.
Alle voorspoed vir die toekoms

Monica en Chris

84 on Himeville
Floris B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris B

Onbeskryflik!

Uitstekende en wonderlike blyplek.

Bafedile M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bafedile M

Beautiful place, the owners were friendly, polite and accommodating.

I love this place. I would recommend it to anyone visiting PE. The owners are so friendly and the place is clean, neat and tidy. The bed is comfortable and the pillows are nice and soft.

84 on Himeville se terugvoer

Thank you for your review, I really appreciate it. It was a pleasure having you here. I trust we will meet again.

84 on Himeville
Johan E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Baie lekker en geriewe uit die boonste rakke.

Baie netjies, modern en skoon.

Petro L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Heerlike en gerieflike verblyf.

Chris en Monica het ons met groot gasvryheid ontvang en die woonstel is pragtig en baie gerieflik. Monica het vir my en my dogters elkeen 'n paar bedsokkies gegee wat sy self gebrei het - 'n wonderlike geskenk! Ons het ook die sjokolades en koekies waardeer. Ons sal beslis weer daar bly.

Charlene B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Puik!

Ons het so lekker gebly. Dis werklik 'n huis weg van die huis af. Die eienaars verdien 'n goue ster.

Monique V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Baie vriendelik, netjies en gemaklik.

Chris en Monica en hul huishulp is baie vriendelik en behulpsaam. Ons wasgoed is gratis gewas en ons het glad handgemaakte pantoffels gekry! Baie skoon en netjies.

Adalene O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adalene O

Fantastiese diens!

Sal enige tyd weer terug gaan. Was die geld die moeite werd. Die verblyf was netjies met vriendelike diens van topgehalte.

Mariantha F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariantha F

Gesinsverblyf in PE aan te beveel, met gasvrye gasheer en gasvrou, alle geriewe wat mens onmiddellik tuis laat voel vir 'n naweek weg.

Skoon, netjiese verblyf met aandag wat verleen word aan die kleinere detail om 'n mens se besoek so aangenaam moontlik te maak. Genoeg pakplek, warm beddens, netjiese kombuis en mooi uitsig. Alle geriewe wat nodig is, is ingesluit. Stapafstand vanaf 'n winkelsentrum wat baie gerieflik is.

Wim G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim G

Excellant value

Whiskey taste for those on a beer budget!

Tanya B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Gasvry en uitstekende kliëntediens.

My kinders is bederf en hulle is uit hulle pad uit om ons gemaklik te maak. Die plek is silwerskoon en rustig. Die balkon het 'n pragtige uitsig. Hulle het selfs ons wasgoed gewas en gestryk. Die winkelsentrum is loopafstand hiervandaan. Dit is gemaklik genoeg of weke daar te bly.

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Himeville-rylaan 84, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiYmIwZGM3LTFmMjEtNDllZC1hNTEwLTlmMzAwZjY4MTRlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 4 mense 92 5 1 5 84 Himeville Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.85315 25.6330199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang