Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

84 on Himeville

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Himeville-rylaan 84, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

84 on Himeville is 'n selfsorg-eenheid langs die see in die stil voorstad Blue Water Bay.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Skoon beddegoed en handdoeke word een keer per week voorsien.

Die kamer het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see en voorstad. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Die perseel self is ook troeteldiervriendelik, maar slegs indien vooraf gereël. Geen groot honde nie. Lughawe-pendeldienste kan gereël word.

WiFi is beskikbaar.

84 on Himeville is nie 'n partytjielokaal nie en alle geriewe is slegs beskikbaar vir gaste.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in visvang, die Groot 5, fietsry, wildritte, swem en tennisspeel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Nadine M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing all I can say. Amazing, the owners are extremely wonderful and friendly, always up to assist. Highly recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Jeane A
Saam met vriende
5.0
One of the best stays I have ever experienced in a self-catering unit. The host is the sweetest ever. Gave us enough privacy and assist...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Natalie A
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies! Gasvryheid is uitstekend! Uitstekende diens ontvang. Baie lekker gebly, skoon en netjies!
Sep 2023
Janice T
5.0
Pleasant stay. Oom Chris and his wife made us feel welcome from the day we arrived until we left. The house is very neat and if we need...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
W A O
Gesin met klein kinders
5.0
Altyd vriendelike en behulpsaam mense, gaan die ekstra myl om jou op jou gemak te maak. Chris en Monica is 'n ware gasheer en gasvrou en het reggestaa...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Himeville-rylaan 84, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink 84 on Himeville het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Himeville-rylaan 84, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiYmIwZGM3LTFmMjEtNDllZC1hNTEwLTlmMzAwZjY4MTRlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 4 mense 92 5 1 5 84 Himeville Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.85315 25.6330199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang