Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

84 On Main

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johrina H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Ons het so lekker gekuier. Soos huis gevoel. Dis 'n lekker woon/kuierhuis. Als is daar wat jy nodig het vir 'n naweek of meer. Ek sou net 'n stort daar wou hê. Daar is ongelukkig net 2 baddens. Vir die mans wat dit effe sleg. Maar andersins geen probleme nie en so sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
84 On Main
Hi Johrina. Dankie vir die pragtige terugvoer. Julle was vyf ster gaste. Dankie. Kom gou weer. NS. Daar is 'n heerlike groot stort buite die badkamer, dit is so jammer dat julle dit nie geweet het nie.

Chrisdelle A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Veilig, rustig, perfek geleë naby alles, awesome vakansiehuis. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
84 On Main
Hi Chrisdelle, Fantastiese review wat jy vir ons gegee het, baie, baie dankie. Ons waardeer dit baie. Dit was so aangenaam om met jou te gesels en om jou as 'n gas te kon ontvang. Kon sommer hoor ek het met n persoon van uitsonderlike karakter te doen. Alles van die beste vir jou. Hoop jy kom gou weer kuier.

Carena B
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Aangenaam. Naby die see, alarm, lekker braaiplek, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 84, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02b8fedaf662b4ab02daff0231073088120ab6461a1d3fd0ba290de6464ffb7da733ca6083abf9bc244ba8931a49fb6cd6b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 84 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.419807 19.198427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang