Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

85th On Wigget - Self catering apartment unit 10

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R750 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

85th on Wigget het 12 woonsteleenhede waar daar ook eienaars en permanente inwoners woon.

Die HOA reguleer alle besoekers en gaste met die geslotekringtelevisiekamerastelsel by die ingangshek en hoofingangsdeur. Dit verseker veiligheid.

Belangrike reëls:
Maksimum 6 gaste (volwassenes en kinders ingesluit)

Geen partytjies/harde musiek/geraas word toegelaat nie.

Geen kos word in die slaapkamers toegelaat nie. Daar is wit linne en die eienaars wil dit graag so hou.

Geen ekstra gaste mag by die eenheid oorslaap nie en 'n boete van R1000 per persoon per nag sal onmiddelik betaalbaar wees.

Twintig eenhede krag sal per dag voorsien word.

Alle dagbesoekers moet asseblief voor 22:00 die perseel verlaat. Indien die reël nie nagekom word nie, word daar 'n boete aan die hoofgas uitgereik, wat onmiddelik betaalbaar is.

HOA is streng met alle reëls en die eienaars respekteer alle reëls en vertrou gaste sal dit respekteer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van George en Wiggett-weg, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aed9c5629df446cec13ffec1198c0d54662437888b86dfdf4ed59aa395fa9725c38310ba9604d45a3ee4a23e725712ef386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Corner of George & Wiggett Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.173734496095 22.130218248346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang