Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Coogee Bay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir 9 Coogee Bay
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Desire K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire K

Wonderlike plek, op die boardwalk, veilig en asemrowend mooi.

Dit was 'n onvergeetlike trippie!

Glenda H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda H

Very blessed.

We were very happy and the stay was blessed.

Tania G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G

Our stay was a peaceful, pleasant experience with a beautiful view of the sea.

We enjoyed our stay at 9 Coogee Bay. It was a lovely experience and so convenient right on the beach. Our hostess was friendly and accommodating every step of the way. There was no noise, just the sound of the beautiful sea.

9 Coogee Bay se terugvoer

Thank you for the kind words, Tania. It was a pleasure hosting you, and I hope to see you again.

9 Coogee Bay
Retha G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G

Sal verseker weer 'n besoek aflê by 9 Coogee.

9 Coogee sal ek verseker aanbeveel! Baie rustig, netjies en skoon. Ons het heerlik saam gekuier op die stoep en uitgekyk op die see.

9 Coogee Bay se terugvoer

Thank you, Retha. You and your family were a pleasure to host and are welcome back any time.

9 Coogee Bay
Elsje B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje B

Beautiful views.

Lovely location, unfortunately a very windy weekend.

Louis M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Netjies, goed toegerus, uitstekende ligging, 5-ster gasvrou.

Baie netjiese woonstel met alles wat benodig word en meer! Uitstekende ligging met 'n mooi uitsig. Beslis die prys werd. En 'n 5-ster gasvrou!

9 Coogee Bay se terugvoer

Thank you for your kind words, Louis. I strive to do the best for my guests. And you and your family will always be welcome.

9 Coogee Bay
Launick F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launick F

Awesome.

We had a lovely time and will recommend it anytime to friends.

9 Coogee Bay se terugvoer

Congratulations on your graduation. It was a pleasure to host you and your friends on such a special weekend. Lovely guests who even cleaned up before leaving.

9 Coogee Bay
Louis J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J

Lekker.

Goed toegerus. Netjies.

Rinus C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus C

Alles 100%.

Jy kan boek, sal nie spyt wees nie.

9 Coogee Bay se terugvoer

Dankie Rinus. En julle was baie goeie gaste! Hoop julle kuier weer.

9 Coogee Bay
An-marie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-marie V

Absolutely loved it.

Would highly recommend. Will be back.

9 Coogee Bay se terugvoer

Sorry, I didn't get to meet you in person, but you were great guests that would be welcome back.

9 Coogee Bay
Anchen B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen B

Moderne verblyf met 'n see-uitsig.

Wonderlike wegbreeknaweek met die lieflikste uitsig, dit voel of jy op die water bly.

9 Coogee Bay se terugvoer

It was a pleasure hosting you and your family. I'm so glad you enjoyed your stay. You would be welcome back anytime!

9 Coogee Bay
Talita J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita J

Ongelooflik lekker gebly.

Baie baie vriendelike mense.

9 Coogee Bay se terugvoer

Thank you Talita. It's so lovely having families to stay and enjoy Gonubie. You will always be welcome.

9 Coogee Bay
Nicolette P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P

Pret en plesier.

Dankie Karen vir die vriendelike ontvangs. Die woonstel is pragtig en skoon en lekker naby aan die strand. Ons sal vir seker weer by jou plekkie wil bly vir ons volgende vakansie.

9 Coogee Bay se terugvoer

Thank you Nicolette.
It was wonderful having such a happy family enjoying my apartment. Lovely to meet you all and you will be welcome back.

9 Coogee Bay
Elwin V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elwin V

Skoon en netjies. Vriendelike en behulpsame diens.

Sien sterre.

9 Coogee Bay se terugvoer

Thank you Elwin. It was a pleasure to host you for your work/holiday trip.

9 Coogee Bay
Lavern M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavern M

Awesomeness.

Net dat die dame wat skoonmaak nie 'n goeie job doen.

9 Coogee Bay se terugvoer

Lavern, I'm sorry that you weren't happy with the cleanliness, as we strive for perfection. Please could you tell me where there were problems so that I can follow up.

9 Coogee Bay
Zelda D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Amazing stay.

Thank you for the amazing stay, was perfect for our getaway and the views amazing.

9 Coogee Bay se terugvoer

We are blessed with a fantastic view! Lovely guests that are welcome back any time.

9 Coogee Bay
Sonja B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Pragtige eenheid en see-uitsig.

Baie vriendelike eienaar en pragtige eenheid reg by die strand.

9 Coogee Bay se terugvoer

What lovely guests. They took care of my apartment as if it was there own home, much appreciated.

9 Coogee Bay
Zelda S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Netjiese, skoon woonstel met die heel mooiste uitsig en paar tree van die lieflike strand.

Ons het heerlik gekuier, so naby aan die see. Lieflike loopvlakke, vriendelike mense, skoon en veilige strand. Woonstel is ten volle toegerus, netjies en skoon, en daar is veilige parkering agter 'n hek. Karin was baie vriendelik en behulpsaam met inligting oor die omgewing. Sou graag langer daar bly, dis 'n juweel. Dorp het alles wat jy benodig en ver genoeg om net die see en strand te geniet.

9 Coogee Bay se terugvoer

Thank you for your kind words, Zelda. We are privileged to have such a fantastic location! You and your family are a pleasure to host and it would be lovely to welcome you again.

9 Coogee Bay
Natasha J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Amazing

9 coogee Bay and Karen is amazing. The view and location is breathtakingly beautiful and the host Karen is so friendly. Would definitely go back.

9 Coogee Bay se terugvoer

What a friendly couple! Natasha and her partner were a pleasure to host on their birthday celebration. They would be welcome back any time.

9 Coogee Bay
Sherwin E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherwin E

Awesome.

Karen is very friendly and kind.

Dyllan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dyllan M

Dit was baie heerlik en rustig!

Ons sal enige tyd terug gaan! Coogee Bay help enige tyd waar hulle kan. Ons het dit baie geniet en die uitsig was great!

Stellie W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stellie W

Baie lekker

Goeie ligging. Skoon en netjies. Opsigter is baie vriendelik.

Bertie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bertie V

Glad nie aangenaam nie.

Die beddens is van 'n baie swak gehalte gewees en die toiletuitlaatpyp het gelek.

Marietjie K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K

Lekker cosy plekkie met pragtige see-uitsig.

Ons het heerlik gebly. Plekkie is goed ingerig en baie gemaklik.

Tiaan S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan S

Perfekte ligging en uitsig.

Die woonstel is ruim genoeg vir tot 6 mense en is in die middel tussen die strand en eetplekke. Sal vir seker aanbeveel vir ander.

Rose Ann V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose Ann V

Lovely.

What a lovely weekend spent at 9 Coogee Bay. Definitely going back. It was clean, had everything we needed and right on the beach. A charming little place.

9 Coogee Bay se terugvoer

Rose Ann and her family are so friendly and a pleasure to host. My apartment was left so neatly. You are welcome back any time!

9 Coogee Bay
Hendrik F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik F

Awesome view.

Friendly service, clean and neat, functional.

Ellie C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie C

Stunningly located at the beach entrance.

Loved the location of the flat, right on the path to the beach. The accommodation was clean, fresh & tidy. Loved the little treats of the lavender in vases, star biscuits & lovely toiletries.

Janien J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janien J

Beste wegbreek nog by die see!

Karen het ons dadelik laat welkom voel en die verblyf was skoon! Die woonstel het die mooiste see-uitsig en dis 'n paar treë dan is mens op die boardwalk op pad swemstrand toe. Daar is niks wat ons sou wou anders hê nie! Ons kom beslis weer en sal die verblyf vir enige persoon kan aanbeveel!

9 Coogee Bay se terugvoer

Such lovely people. Janien left my apartment in such a good state. I would welcome her and her family any time. Thank you.

9 Coogee Bay
Sherene H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherene H

A lovely apartment with a fantastic sea view!

We enjoyed our stay at 9 Coogee Bay tremendously. The apartment is well-kept and very comfortable. It has the most beautiful sea view. We will most definitely like to visit again!

9 Coogee Bay se terugvoer

Thank you so much for the review. It was a pleasure meeting you and your family. What a happy group of people!

9 Coogee Bay
Cecile S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Warm welkome ontvangs deur Karin. Pragtige see-uitsig. Rustige omgewing. Netjiese, skoon en goed toegeruste woonstel.

Karin het ons baie vriendelik ontvang. Blommetjies was in potjies oral in vertrekke geplaas. Koffie, tee, melk, suiker en beskuitjies is vir ons voorgesit om ons hartlik te verwelkom. Beddens was mooi opgemaak. Handewasseep, toiletreukweerder, toiletpapier en handdoeke is voorsien. Hierdie klein dingetjies getuig van gasvryheid en 'n atmosfeer wat ons baie gemaklik en tuis laat voel het. Rustige omgewing met 'n asemrowende see-uitsig. Ons het die balkon geniet waar ons lekker saam kon kuier en die uitsig aanskou. Veilige parkering. Staproete na die rivieroewer al langs die see. Restaurante loopsafstand van die woonstel. Kan die plekkie definitief aanbeveel. Ons sien uit na die volgende besoek.

Liesel F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel F

Baie lekker gebly, baie goed toegerus.

Baie goed geleë. Woonstel is ruim, baie netjies en goed toegerus.

Pieter C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Baie goeie ligging met branderlyn uitsig!

Ons het dit terdeë geniet.

George S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George S

Uitstekend geleë met wonderlike uitsigte.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8gfqy3KCScvsvnqAeF7qvWNWSGhMgWPNVzvdlced69qRUlrQsx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 34 5 1 5 Deary Drive Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9383384 28.0319638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang