Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Coogee Bay

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

9 Coogee Bay is 'n selfsorg-woonstel aan die seekant van Gonubie-baai. Die kompleks is aan die beginpunt van die paadjie wat verby die getypoel tot by Gonubie-strand en die rivier lei. Dié rivier kronkel al langs die pragtige berge.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers,1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. In die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is daar dubbelbeddens. Die hoofslaapkamer bied toegang tot 'n dek. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. In die sitkamer is daar gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Die leefarea bied toegang tot 'n dek wat uitkyk oor die see. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar en daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Desire K
Besigheidsreis
5.0
Wonderlike plek, op die boardwalk, veilig en asemrowend mooi. Dit was 'n onvergeetlike trippie!
Sep 2024
Glenda H
Saam met lewensmaat
5.0
Very blessed. We were very happy and the stay was blessed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Tania G
Gesin met tieners
5.0
Our stay was a peaceful, pleasant experience with a beautiful view of the sea. We enjoyed our stay at 9 Coogee Bay. It was a lovely exp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Retha G
Gesin met klein kinders
5.0
Sal verseker weer 'n besoek aflê by 9 Coogee. 9 Coogee sal ek verseker aanbeveel! Baie rustig, netjies en skoon. Ons het heerlik saam gekuier op die s...
Sien meer
Jan 2024
Louis M
5.0
Netjies, goed toegerus, uitstekende ligging, 5-ster gasvrou. Baie netjiese woonstel met alles wat benodig word en meer! Uitstekende ligging met 'n moo...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Deary-rylaan, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink 9 Coogee Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8gfqy3KCScvsvnqAeF7qvWNWSGhMgWPNVzvdlced69qRUlrQsx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 34 5 1 5 Deary Drive Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9383384 28.0319638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang