Driftsands Sea Front 9
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colin-pad 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftsands Sea Front 9 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die Driftsands-kompleks, 'n veilige kompleks in Uvongo. Dit is net 50 m vanaf die see, oorkant die pad van die Uvongo-getypoel en naby die Uvongo-strand geleë en daarom die perfekte plek vir 'n vakansie by die see.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur met die volle DStv-pakket.
Die hoofslaapkamer lei na 'n stoep met 'n buitesitarea en 'n lieflike see-uitsig. Onderdakparkeerplek word vir 1 mediumgrootte-voertuig voorsien.
Daar is talle restaurante en kroeë stapafstand vanaf die woonstel.
Driftsand se sentrale ligging maak dit die ideale basis vanwaar gaste die area se besienswaardighede kan besoek. Dit sluit die wêreldbekende Oribikloof met die avontuuraktiwiteite in, soos die hoogste kloof-swaai ter wêreld, Lake Eland-wildreservaat met die hangbrug en 2 Zipline-toere. Die Wild Coast Casino Resort and Golf Course sluit die Wild Waves-waterpark in. Waterworld se bootritte op die Umtamvunarivier is net 39 km ver en daar is 8 puik gholfbane, talle stap- en fietsroetes en uitstekende strande vir sonbaai, stap en visvang naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Colin-pad 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colin-pad 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang