9 Kenwood
Kry 30% af vir verblyf voor 9 Junie 2025. Bespreekbaar tot 23 Apr 2025
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadiastraat 728, Pretoria, 0007, Gauteng
-
Vanaf
R1 700R1 190 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
9 Kenwood is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Arcadia, Pretoria. Hierdie komplesk is naby Loftuspark, restaurante, 'n gimnasium en die Hatfield Gautrain-stasie.
Die ruim duplekswoonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die woonstel lei na 'n toegeboude stoep met 'n buite-etenstafel en sitplek. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die omliggende area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede inslutiend die Nasionale Museum van Natuurgeskiedenis, botaniese tuine, Loftuspark, historiese bakens en die Loftus Versfeld Stadion.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Arcadiastraat 728, Pretoria, 0007, Gauteng
- Gaste dink 9 Kenwood het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadiastraat 728, Pretoria, 0007, Gauteng