9 on Aquavista Villa
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aquavista-singel 9, Colchester, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R8 430 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
9 on Aquavista Villa is 'n lieflike villa aan die Sondagsrivieroewer in Colchester, net 4,6 km vanaf die ingang na die Addo-olifantpark. Dit is 'n smaakvol versierde villa met 'n swembad en 'n tuin wat na die rivier front. Die eiendom maak van hernubare energie gebruik en word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Die villa beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Twee van die kamers het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 het elk 'n koningingrootte-bed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n binnebraai en 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot die tuin en swembadarea met 'n uitsig oor die rivier.
Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe en 'n privaat jetty waar hulle hul bote kan meer. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Sundays Rivier Adventures bied verskeie doendinge soos safari's by Addo, bootvaarte, kanovaart en sandplankry. Die naaste lughawe is Gqeberha (Port Elizabeth) s'n en dit is 44 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Aquavista-singel 9, Colchester, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 9 on Aquavista Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannonville Colchester Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aquavista-singel 9, Colchester, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang