Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Sea Haven

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.
Skoonmaakdienste kan op Maandae teen 'n ekstra koste gereël word.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito is 2 weke voor aankoms saam met die balans betaalbaar. Dit sal binne 7 werksdae na vertrek via EFT terugbetaal word, mits die verblyf en sy inhoud in dieselfde toestand is as wat dit gevind is.
Hierdie woonstel is nie geskik vir jaareindgeleenthede vir matriek- of universiteitstudente nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-weg 8, Sea Haven 9, Thompsonsbaai, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd01292b6141e49214457567cc569052b4d6fd27e3f5fa5eb9812e001dd04a96d8a99382a1cb9c1dbdaa6511d2661bffe9f04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 8 Gazelle Road 9 Sea Haven 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.524022412232 31.220968343351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang