Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 The Pin

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat die Zimabali Oord-verwelkomingssentrum 48 uur nodig het om alle gaste se ID's te prossesseer sodat gaste toegang tot die oord kan kry.
Sodoende kan besprekings wat minder as 48 uur voor die inklokdatum gemaak word, nie aanvaar word nie aangesien hulle nie toegang tot Zimbali sal hê nie.
Zimbali vereis 'n ID, paspoort of bestuurslisensie van elke gas.

- Let asb. dat die area nie geskik is vir partytjies wat in 'n klagte en boete sal opeindig nie.
- Gholfkarretjies is op versoek teen R350 per dag beskikbaar. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid en moet direk met die eienaar gereël word.
- Die hoofbadkamer het 'n bederfbad, maar die waterstrale is buite werking.
- Die Jacuzzi is buite werking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-rylaan, 9 The Pin, Port Zimbali, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a0b7ba2fa181c6fd115cc3f4b053a1652008e8b4fd4a38b0e2117c66c46adc02cc605563e25d334ba0d8214fa9f1cc9f11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 Club Drive 9 The Pin, Port Zimbali 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.541107545803 31.197536253899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang