9 The Pin
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Club-rylaan, 9 The Pin, Port Zimbali, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
9 The Pin is die ideale vakansieverblyf vir gesinne en natuurliefhebbers en bied 'n luukse huis weg van die huis wat gaste sal verfris.
Die ruim huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met lugversorging waarvan 4 en suite en op die eerste verdieping is. Daar is ook 'n sitarea met tee- en koffiemaakgeriewe op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en spog met direkte toegang tot die privaat balkon en het 'n en suite-badkamer met 'n groot bederfbad, sauna-stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot sy eie privaat balkon terwyl die derde en vierde slaapkamer koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, asook 'n wasbak en toilet het. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die huis het 'n rugsteunkragstelsel met 'n omsetter wat 'n paar ligte en die TV kan aandryf gedurende beurtkrag.
Op die grondverdieping is daar 'n kombuis met lugversorging wat met 'n gasstoof en elektriese stoof, oond, mikrogolf, 2 yskas-vrieskaste, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eiland met stoele. Verder is daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.
Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste en groot vensters met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Die eetarea lei na die sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kroegarea. Daar is ook WiFi.
Die sitarea lei na die stoep met meubels en 'n uitsig oor die swembad. Braaigeriewe en 'n klimraam vir kinders is ook beskikbaar.
Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 205
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Club-rylaan, 9 The Pin, Port Zimbali, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 9 The Pin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Club-rylaan, 9 The Pin, Port Zimbali, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang