90 on Wellington
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, sowel as 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met yskas, stoof, mikrogolf, broodrooster en ketel, en braaigeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let wel dat die eenheid nie geskik is vir troeteldiere nie en rook word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Hierdie 2 kamers is langsaan mekaar op die eerste verdieping en gaste in hierdie kamers deel 'n sitarea. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n addisionele driekwartbed. Daar is 'n ekstra kamer vir 'n addisionele 2 gaste indien nodig. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv. Die huis het ook 'n leefarea met tafeltennis en binnebraaigeriewe. WiFi is beskikbaar en die huis het 'n battery vir kragtoevoer tydens beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg en beddegoed en linne word voorsien.
Huisreëls
Let wel dat die eenheid nie geskik is vir troeteldiere nie en rook word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellington-straat 90, Colchester, 6175, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang