Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

90 on Wellington

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 90, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R855 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

90 on Wellington skuil op die oewer van die Sondagsrivier in die dorpie Colchester. Die huis is 40 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat die Addo Olifant Nasionale Park besoek en is 5 km vanaf die Matyolweni-ingang na die park geleë.

Verblyf word in 2 eenhede gebied wat apart of saam bespreek kan word. Die huis het slaapplek vir 12 gaste en die kothuis het slaapplek vir 3 gaste. Albei eenhede spog met asemrowende uitsigte oor die rivier. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe, en daar is 'n sitarea met 'n TV met DStv. Die huis beskik oor 'n vermaakarea met tafeltennis en binnebraaigeriewe. WiFi is beskikbaar en die huis het 'n battery vir beurtkrag.

Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolf, broodrooster en ketel, en braaigeriewe in.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike jetty, tuinarea en kanno's. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Hierdie eiendom is streng nie-rook en indien huisreëls nie nagekom word nie, sal gaste gepenaliseer word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wellington-straat 90, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink 90 on Wellington het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 855
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 90, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdPVIfh0DvgwCIjb7PB3Cn7LdBrsgVpu3cFmzUWxhBzJN2xRgN8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 90 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.692209520017 25.825398713351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang