Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

903 Umdloti Resort

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Blits-aanbod

Kry 30% af vir verblyf voor 17 November 2024. Bespreekbaar tot 24 Sep 2024

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen partytjies of privaat funksies word toegelaat nie.
Rook is binnensnhuis verbode. Rook word slegs op die balkon toegelaat en gaste moet asb. die asbakkie gebruik.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.
Gaste word nie toegelaat om op die rusbank te slaap nie. Moenie in die slaapkamers eet of drink nie. Hanteer die meubels goed en moet dit asb. nie rondskuif nie. Gaste sal verantwoordelik vir enige skade aan die meubels wees.
Skakel asb. die lugversorging, waaiers en enige ander toestelle af wanneer jy nie in die eenheid is nie.
Respekteer asb. die inklok- en uitkloktye. Boetes sal geld indien vertragings buitensporig is en nie gekommunikeer word nie.
Pas die sleutels asb. goed op. 'n Vervangingsfooi is op verlore sleutels betaalbaar.
Neem asb. kennis dat geen onwettige middels op die perseel toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 530
R1 530 R1 071
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 530
R1 530 R1 071
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 530
R1 530 R1 071
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 1, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe118c255806d7c9c8a5086679c20d79b76f6ff8c89eb8461e2a9f920312270134d630542d8cc34753b59b994947df173584a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 530 nouVanaf R1 071 per nag (plek vir 4) 1 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.671281107798 31.116799640406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang