903 Umdloti Resort
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 1, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 510 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
903 Umdloti Resort is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel met moderne kenmerke in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umdloti. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie aan die Dolfynkus aangesien die kompleks 'n swembad op die perseel het.
Dié woonstel op die derde verdieping bied slaapplek aan 4 gast en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is stpafstand vanaf die strand, restaurante, kruidenierswinkels en verskeie aktiwiteite soos visvang en kanovaart.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Komal Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- South Beach-weg 1, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 903 Umdloti Resort het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 1, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal